gedagtes wat saakmaak

Collection by Eunice

12 
Pins
 • 
10 
Followers
Ek is ek Wisdom Quotes, Me Quotes, Qoutes, Afrikaanse Quotes, Quotes For Whatsapp, Good Morning Inspirational Quotes, My Soulmate, True Words, To My Daughter

Ek is ek.. Ek is ver van perfek.. ek maak dom foute, sê die verkeerde goed, ek praat soms sonder om te dink, ek maak verkeerde keuses, ek vertrou te maklik, en ek is nie trots op als wat ek al gedoen het nie... tog maak my foute my wie ek is. As jy in my lewe wil wees sal jy my aanvaar vir wie ek is Ek is ek..