Sout

Collection by Lizette

13 
Pins
Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack. Breakfast And Brunch, Breakfast Recipes, Breakfast Muffins, Cheese And Bacon Muffins, Savory Muffins, Cheddar Cheese, Egg Muffins, Grated Cheese, Ma Baker

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Italian Herb Baked Meatballs are the perfect recipe to learn how to make meatbal., Italian Herb Baked Meatballs are the perfect recipe to learn how to make meatballs the right way. Our baked meatballs are beautifully browned on the o. Baked Meatball Recipe, Meatball Bake, Meatball Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, Meatball Soup, Sandwich Recipes, Sauce Recipes

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Maklike Frikkadelle Ek het hierdie resep by 'n kollega gekry. Lekkerste frikkadelle wat ek nog ge-eet het. Bestanddele: 1kg Maalvleis 1 koppie oats 2 tamaties, geskil en fyn gesny 1 ui gerasper 2 eetlepels tamatiesous 2 eetlepel...

Hannes van Wyk deel sy ma se resep vir 'n heerlike souttert met ons Savoury Baking, Savoury Dishes, Savoury Tarts, Braai Recipes, Cooking Recipes, Kos, South African Recipes, Quiche Recipes, Salad Recipes

Hannes van Wyk se souttert

Hannes van Wyk deel sy ma se resep vir 'n heerlike souttert met ons

Maklike tuna-en-rys-maaltyd Easy tuna and rice meal Rice Bake Recipes, Tuna Recipes, Casserole Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Seafood Recipes, Healthy Meals, Healthy Eating

Maklike tuna-en-rys-maaltyd

Moenie ure bestee aan aandete maak nie. Skep dit net in lae in ’n bakskottel en wag dat dit goudkleurig raak en die geure meng.

Flatervrye souttertjies | Weg Breakfast Muffins, Pastries, Tarts, Quiche, Brownies, Food Ideas, Recipies, Brunch, Potatoes

Flatervrye souttertjies

Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!

Five Approaches To Economize Transforming Your Kitchen Area Rou Frikkadelle Word In Die Oondbak Gepak En Die Kerriepiesangsous Oorgegooi. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Meatball Recipes, Yummy Recipes, Kos

WordPress.com

Rou frikkadelle word in die oondbak gepak en die kerriepiesangsous oorgegooi. Dan bak tot gaar.

10 hoenderporsies van jou keuse 1 koppie mrs balls chutney 1 koppie all gold tamatiesous 2 el kookolie 1 pakkie groentesop 1 blikkie coke so handvol groot geelwortels, gekrap, en in die lengte af ; Best Chicken Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Recipe Chicken, South African Recipes, Africa Recipes, Easy Eat

Flippen Lekker Hoender – Boerekos – Kook met Nostalgie

10 hoenderporsies van jou keuse 1 koppie mrs balls chutney 1 koppie all gold tamatiesous 2 el kookolie 1 pakkie groentesop 1 blikkie coke so handvol groot geelwortels, gekrap, en in die lengte af ;…

Maalvleis-en-bierpastei | Weg Kos, I Love Food, Cooking Recipes, Cooker Recipes, Aries, Blackbird, Recipies, Recipes

Maalvleis-en-bierpastei

Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.

Hier is 'n lys van 16 heel beste souttert resepte . South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Kos, Quiche Recipes, Tuna Recipes, Soup Recipes, Recipies

Hier is 'n lys van 16 heel beste souttert resepte . Maklike korslose resepte met maalvleis, tuna, biltong en dan die basiese resep. LEES MEER...

Christelle Otto se wen-frikkadelle | SARIE Recipes, Rezepte, Recipe, Cooking Recipes

Christelle Otto se wen-frikkadelle

Wat ’n lekker verrassing toe Barbara Joubert my op ’n Dinsdagoggend in Augustus bel en sê my frikkadel-resep het gewen! Ek het by my suster in Kimberley gekuier toe ek die winter-uitgawe van SARIE KOS gekoop het. “Ons blaai deur die tydskrif en stem saam dat ons beslis ‘vertroosd’ grootgeword het – bredies, lekker Sondagkosse en al die goedvoelkosse en -gebak was deel van ons kinderjare. “Ek het beslis my liefde vir kosmaak by my ma geërf, wat nog nooit opgehou het om in die kombuis…

Hoender-en-spaghetti-pastei Spaghetti, Food, Essen, Yemek, Spaghetti Noodles, Meals

Hoender-en-spaghetti-pastei

'n Vinnige en maklike weergawe van 'n hoenderpastei, terwyl dit boonop vullend is.