Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee.

Jy is die koffie vlek op my wit sondag rok; 'n konstante herinnering van hoe bittersoet die lewe kan wees. ~#Nicole Flynn. #afrikaans #suidafrika #afrikaansquotes

Jy is die koffie vlek op my wit sondag rok; 'n konstante herinnering van hoe bittersoet die lewe kan wees.

Jy lewe nie sodat alles na jou sin sal gebeur nie ... Jy lewe om aan die wêreld te wys wie Jesus is.

Jy lewe nie sodat alles na jou sin sal gebeur nie . Jy lewe om aan die wêreld te wys wie Jesus is.

Afrikaanse Quotes, Quotes Pics, True Quotes, Qoutes, Spiritual Prayers, Quote Art, Psalms, Scriptures, Stencil

"Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria." - En niks op hierdie aarde of uit die hel sal my anders kan oortuig nie.

Pinterest
Search