afrikaanse resepte

Collection by Susan • Last updated 3 days ago

20 
Pins
Susan
Hoender in 'n liplek-lekker sous - Weg! South African Dishes, South African Recipes, Kos, Chutney, Mayonnaise, Chicke Recipes, Great Chicken Recipes, Pasta, Food Inspiration

Liplek-lekker hoender

Makliker kry ’n mens kwalik! Dié hoender is heerlik saam met tjips of couscous met geroosterde botterskorsieblokkies en gekrummelde fetakaas.

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…., 40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Fudge Recipes, Candy Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Pudding Recipes, Yummy Recipes, Baking Ideas, Dessert Recipes, Kos

40 jaar wenner fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel. Metode: Plaas al die bestandele, behalwe die kondensmelk en geursel in n kastrol. 2 roer dit met n hoetleppel en was al die suiker suiker reltjies aan die kastrolwand af. 3 sit die deksel op, verhit die mengel tot kookpunt en kook dit vir 5 min lank stadig. 4 Haal die deksel af en roer die kondensmelk in. 5…

suiker water botter gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w… Fudge Recipes, Candy Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Baking Desserts, Copycat Recipes, Yummy Recipes, Kos

Kondensmelk fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die beste , flopvrye resep ooit, sal nooit weer ander een probeer nie… Sukses Fudge !! 400g suiker 45ml water 55ml botter 30ml gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en water in ‘n swaarboomkastrol en roer dit oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Maak seker dat daar geen suikerkristalle teen die kant van die kastrol vassit nie. Indien dit wel gebeur, borsel dit af met ‘n kwassie wat in warm water gedoop is. Voeg die botter en gouestroop by die suikerwater en roer…

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Dessert Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.