Boerekos

Collection by Sandra Rodgers

14 
Pins
 • 
9 
Followers
40 jaar wenner fudge | Boerekos – Kook met Nostalgie

40 jaar wenner fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel…

Spek, Room en Blomkool Gebak | Boerekos – Kook met Nostalgie

Spek, Room en Blomkool Gebak – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 lekker groot blomkoolkop, boompies gebreek 1 pakkie spek , gesnipper en bros gebraai 3 groot eiers 1 kop kookmelk, afgekoel kamertemperatuur 2 k gerasperde kaas 125 ml room 3 knoffeltoontjies 6 s…

Grenadellatert met vyf bestanddele

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Siba's Pap Cakes - savory cornmeal cakes, good brushed with sosaties marinade and grilled to warm them up.

Siba's Pap Cakes - savory cornmeal cakes, good brushed with sosaties marinade and grilled to warm them up.

Genoeg vir 12 Bereiding: 20 min. Bak: 45 min. 110 g botter 500 ml (2 k) melk 4 eiers, geskei 1 ml...

Melktertsnye

Die romerige fluweeltekstuur sal almal hul lippe laat aflek ná net een sny.

Spinasie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Spinasie – Boerekos – Kook met Nostalgie

2x bosse spinasie goed afgespoel en gesnipper (harde stukke verwyder) 2x uie fyn gekap 1x knoffelhuisie fyn 1x pakkie spek fyn gekap 1x blik tamatie en ui 1x pakkie sampioen sous 2 x eiers 1x pakki…

Hoender en Sampioen Eenpan | Boerekos – Kook met Nostalgie

Hoender en Sampioen Eenpan – Boerekos – Kook met Nostalgie

1kg hoender porsies 1 tl aromat 1 tl pietersielie bietjie botter en olie vir braai 1 pakkie sampioene – gekerf medium fyn ui gekap 4 knoffeltoontjies – gekneus swartpeper en sout na sma…

Sampioen en Spek Happie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Sampioen en Spek Happie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hier is nog ‘n wenner vir peuselhappie om die braai… Ek vat sommer ‘n plastiek bakkie en gooi ‘n klomp sout en water daarin, dit moet ‘n lekker sterk sout water oplossing wees. Gooi nou jou p…

Aartappel-en-spinasie-gebak | Vrouekeur

Aartappel-en-spinasie-gebak

Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak