paptert (porridge pie) is a delicious modern addition to South African braaivleis (barbeque).    It's looks a little bit like a lasagne, but is made from maize porridge (mieliepap) and a very generous vegetable filling to ensure a rich, moist and admittedly decadent savoury tart. Leftovers will keeps well in the fridge until the following day, but should be served warm.

Paptert - otherwise known as porridge pie - a South African tart filled with veggies, bacon and cheese - side dish for a braai .

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack.

Maalvleis en Kaas Quiche met Tamatie en Uie Sous  SARIE KOS AUG/SEP 2012

Cotton Candy - Clothes for 18 inch Doll - Pink Parka with Hood, Short Ivory Dress and Pink Boots

SARIE - Rugby ontbyt - biltong en kaas quiche - Foto's deur  Micky Hoyle

Biltong-en-cheddarkaas-quiche, Biltong en rugby is mos beste maats. Hierdie quiche sal ’n gunsteling word.

Lamspastei, As jy, soos ek, van die Karoo kom, sal jy altyd lief wees vir ’n lamspastei

2 kg lamsboud, in blokkies g ml) koekmeelsout en varsgemaalde swartpeper na ml ml uie, gehalveer en in dun skywe knoffelhuisies, ml m

Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous

As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.

South African Food, South African Recipes, Creative Food, Chutney, Salad Dressings, Kitchen Ideas, Cocktail Recipes, Homemade Mustard, Kos

Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige Peppermint Crisp-tert. Deur Vickie de Beer

Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige Peppermint Crisp-tert. Deur Vickie de Beer

Herman se grootword-sjokoladekoek

Herman se grootword-sjokoladekoek

HEMELSE STEAK  1kg tenderised steak (sny in stukke) Meng meel met speserye van jou keuse en rol steak in mengsel Sny 2 uie in dun skywe Sny 1 bakkie mushrooms in skywe Pak lae om die beurt van vleis, uie en mushrooms in 'n oondvaste bak. Meng 200ml melk 250 ml room 1 eetlepel worcestersous 1 eetlepel chutney 1 eetlepel tamatiesous 1 pakkie wit uie sop Meng goed, gooi oor vleis in bak. Strooi 1 kp gerasperde kaas bo-oor en bedek met foelie of maak toe met deksel. Bak vir 60-90 min by 160…

Pinterest
Search