Gemaak deur Gloeilampie vir Jesus ⬆ Volg ons op Facebook
Engele... #Afrikaans #iBelieve #Fear
Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.
Matteus 6:26
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
U Woord is 'n lamp vir my voet - psalm 119:105
U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad Psalm 119:105
Spreuke 3:6 God is groot. Niks is onmoontlik vir Hom nie.
Teks - Spr 10:17 #Afrikaans #Scripture
Ek is tot alles in staat deur Christus
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13 12) Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. 13) Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Filippense 4:12-13
Sit God eerste en alles val in plek
"...Hy sal..." Teks #Afrikaans - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] #BybelBeloftes #iBelieve
Bybelverse
Johannes 14:14 Klaagliedere 3:22,23 2 Kronieke 7:14 2 Kor 12:9 Lukas 1:45 Matteus 8:27 Psalm 38:15 Psalm 132:14 Spreuke 8:6 Openbaring 3:8 1 Korinthiers 8:3 Spreuke 31:10 Jesaja 32:18 1 Johannes 4:19 Spreuke 21:21 1 Tess 5:11 Psalm 55:17 Jesaja 58:11 Psalm 104:30 Markus 16:6 Johannes 3:16 Spreuke 16:3 Matteus 5:4 Jesaja 43: 2-3 Maleagi 3:6 Psalm 139: 16 Spreuke 17:22 2 Tessalonisense 3:13 Psalm 32:8 Jesaja 43:1 Joshua 1:9 Psalm 34:20 Kolossense 4:2 Spreuke 22:6 Matteus 6:10 Efesiers 2:10…