Beskuit

Collection by Elmien Kruger

15 
Pins
 • 
26 
Followers
Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Cake Roll Recipes, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Desserts, Rusk Recipe, Recipe Box, Kos

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend. Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, South African Recipes, Muesli, No Bake Cake, Sweet Recipes

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

Soetmelk Beskuit: 2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. Fun Easy Recipes, Special Recipes, Sweet Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Scones, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Different Recipes

Soetmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & 1/2 k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie 1. Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. 2. Voeg …

In en om die huis: Jogurt en Kondensmelk Beskuit My Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Pizza Recipes, Bread Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Jogurt en Kondensmelk Beskuit

Jogurt en Kondensmelk Beskuit (VROUEKEUR) ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier... 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer…

Buttermilk rusks are always a winner, especially when dunked in tea or coffee! While South Africans around the world yearn for and enjoy the well known Ouma Rusks,there’s something a bit special about home made rusks. For those not in the know, rusks are South African Desserts, South African Recipes, South African Food, Africa Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Recipies, Fennel Recipes

Cremora Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

250ml cremora koffieverromer poeier 125ml kookwater 25ml wit asyn 1 kg bruismeel 12ml bakpoeier 250ml witsuiker 125ml klapper 2ml sout 250ml botter of margarien Voorverhit die oond tot 180C. Smeer …

Soos met die resep vir karringmelkbeskuit, glo ek nie aan al die moeite van beskuit in bolletjies rol en in die pan pak nie. Dit is baie makliker om dit bloot as ’n brood te bak, en net netjies op … Buttermilk Rusks, Buttermilk Cookies, Rusk Recipe, Hard Bread, Healthy Breakfast Snacks, South African Recipes, Different Recipes, No Bake Cake, Cooking Recipes

Maklike anysbeskuit

Soos met die resep vir karringmelkbeskuit, glo ek nie aan al die moeite van beskuit in bolletjies rol en in die pan pak nie. Dit is baie makliker om dit bloot as ’n brood te bak, en net netjies op te sny (verkieslik met ’n elektriese mes) wanneer dit uit die oond kom. Hier is…

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie. Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Bread Recipes, Baking Tips, Snack Recipes, Healthy Recipes, Scones

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)

Healthy 'n Delicious Rusks- Butter - use coconut oil instead Flour - use wholewheat flour instead Yoghurt/buttermilk - use Greek yoghurt Brown sugar - use stevia for baking Let's rock this recipe and make it a healthy snack! Healthy Breakfast Snacks, Breakfast Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Healthy Eating, Snacks Recipes, Healthy Foods, Healthy Recipes, Paleo Food

Healthy ‘n Delicious Rusks

I have many recipes for rusks but these are the ones I always come back to. I got this recipe from a South African magazine many years ago (Your Family – May 1987). It was runner-up in a co…

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie. Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Bread Recipes, Baking Tips, Snack Recipes, Healthy Recipes, Scones

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)

Rooibostee maak hierdie beskuit ég Suid-Afrikaans! Rusk Recipe, Baking Recipes, Dessert Recipes, Pie Recipes, Yummy Recipes, Ma Baker, All Bran, Cheese Ball Recipes, South African Recipes

[Resep] Rooibos-en muesli-beskuit | Maroela Media

Rooibostee maak hierdie beskuit ég Suid-Afrikaans!