Die beskuitblik

Collection by Sonia van Zyl

25 
Pins
 • 
147 
Followers
Sonia van Zyl
Today was Mother’s Day in South Africa. Some of my happiest moments were the times spent with my mother in the early morning, sitting and talking about the day ahead while sipping strong coffee and nibbling on bran and buttermilk rusks. It’s not always easy living more than 8 000 kilometres away fro

BRAN BUTTERMILK RUSKS - A SOUTH AFRICAN TREAT — JAN the Journal

Today was Mother’s Day in South Africa. Some of my happiest moments were the times spent with my mother in the early morning, sitting and talking about the day ahead while sipping strong coffee and nibbling on bran and buttermilk rusks. It’s not always easy living more than 8 000 kilometres away fro

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer afgekoelde…

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

04 09 South African Muesli Rusks With Fruit Nuts And Seeds

04 09 South African Muesli Rusks With Fruit Nuts And Seeds on Underthebluegumtree.com Cottages In Toronto, Audrey Hepburn Bedding, Artificial Boxwood Mat, Cabins Rental, Hercules Chair, the page you are looking for is not exist anymore, but may be interested in some related content below.

Mosbolletjies - Foto www.ejozi.co.za

Mosbolletjies

Outydse Mosbolletjies Regte, egte outydse resep - maak seker jy het baie tyd vir die een!!! 500 g Rosyne (met pitte) 1.5 liter (6 koppies) Water ½ koekie gis (droog of saamgepers) of 7,5 ml ( ½ eetl) aktiewe droë gis 5 kg Witbroodmeelblom 500 g Botter of Margarien of 250 g elk Botter en…

Bran-beskuit | SARIE | Bran rusks

Bran-beskuit

Gebruik 'n broodpan van sowat 18 cm x 8 cm. Ek sny gewoonlik my beskuit in stukke – dis net makliker.

Mosbolletjies met heuningsous | SARIE

Mosbolletjies met heuningsous

Tradisioneel word mosbolletjies gedurende die druiwe-parstyd gemaak. In die boek se resep op bl. 84 kan jy mos gebruik of rosyntjiewater wat jy self maak. Ek maak dit met heuningsous.

MAKLIKE BESKUIT. Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik.

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)

Diabeetbeskuit

Diabeetbeskuit

Dié lae-GI-beskuit word gemaak soos biscotti en is ideaal vir diabete. Onthou net, dis nie so bros soos gewone beskuit nie en moet goed in jou koffie of tee geweek word.

Ingredients: 1 kg cake flour 20 g instant dry yeast (2 sachets) 120 g (150 ml) Huletts White Sugar 10 ml salt 12,5 ml aniseed 100 g (110 ml) butter 200 ml white grape juice 200 ml lukewarm milk 200...

Protected Blog › Log in

Ingredients: 1 kg cake flour 20 g instant dry yeast (2 sachets) 120 g (150 ml) Huletts White Sugar 10 ml salt 12,5 ml aniseed 100 g (110 ml) butter 200 ml white grape juice 200 ml lukewarm milk 200…

Mosbolletjiebrood | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Mosbolletjiebrood – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 kg koekmeelblom 10 ml sout 40 g ( 4 pakkies) kits droë gis 10 ml suiker 20 g anyssaad 60 g botter in klein blokkies gesny 600 ml warm melk 1 eiergeel, liggies geroer Smeer 3 klein broodpannetjies met botter. Sif meel, sout, gis en suiker saam in ‘n mengbak en voeg dan anyssaad by. Meng die botter en die warm melk, voeg dit by die droë bestanddele en meng tot ‘n ferm deeg. Keer uit op ‘n oppervlak wat met meel bestrooi is en knie tot ‘n sagte nie-klewerige deeg wat glad en elasties is…

In en om die huis: Gesondheidsbeskuit

Gesondheidsbeskuit

Maak: omtrent 40 Baktyd: 45-50 minute plus droogtyd Oondtemperatuur: 170 °C 500 g (545 ml) botter 300 g (350 ml) bruinsuiker 2 groot eiers, liggies geklits 500 ml karringmelk 1 kg bruismeel 10 ml bakpoeier 200 g All Bran-ontbytkos 500 ml (135 g) semels 150 ml (115 g) rosyntjies 100 ml sonneblomsaad 30 ml sesamsaad 30 ml lynsaad 1 Smelt die botter en suiker saam in 'n kastrol. Laat dit eenkant afkoel. Gooi die eiers en karringmelk by. 2 Sif die meel, bakpoeier en 5 ml sout saam. Voeg die All…