"Om waardeer te word is een van die belangrikste behoeftes wat mense het.  Wanneer jy jou waardering en dankbaarheid met iemand deel, sal hulle jou nie vergeet nie.  Waardering sal baie keer na jou toe terugkeer.”

Die lewe is te kort om iemand anders se drome uit te leef.

Ontspan meer, bekommer minder

Ontspan meer, bekommer minder

Elke keuse wat jy vandag maak, gaan bepaal wat se strorie jy môre vertel.

Goeie Huishouding- aanhalings – Goeie Huishouding

aanhalings

Pinterest
Search