bybel verse

Collection by Sonja Heydenrych

26 
Pins
Sonja Heydenrych
Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers #lockscreen Bible Quotes, Words Quotes, Bible Verses, Sayings, Qoutes, Prayer Quotes, Scriptures, Christian Messages, Christian Quotes

Ons het Hom lief

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 1 Johannes 4:19 1Johannes 4:18-21 18Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 20 As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy ’n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het…

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus Bible Verses Quotes, Faith Quotes, Beautiful Quotes Inspirational, Witty Quotes Humor, I Love You God, Afrikaanse Quotes, Bible Truth, Stress And Anxiety, Christian Quotes

Werp al julle bekommernis op Hom

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle. 1 Petrus 5:7 lockscreen / wallpaper lockscreen / wallpaper facebook cover

Psalm 23 on plywood or metal sheet

Die Here is my Herder

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Biblical Marriage, Biblical Quotes, Bible Quotes, Words Quotes, Sayings, Best Christmas Quotes, Inspiring Quotes About Life, Inspirational Quotes, Afrikaans Quotes

want so lief het GOD die wêreld gehad

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Bible Verse Memorization, Prayer Verses, Faith Prayer, Prayer Book, Faith In God, Biblical Quotes, Bible Verses Quotes, Bible Scriptures, I Love You God

Ek is tot alles in staat deur Christus

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13 12) Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. 13) Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Filippense 4:12-13

Image may contain: text Favorite Bible Verses, Bible Verses Quotes, Jesus Quotes, Bible Scriptures, Afrikaanse Quotes, Prayer Book, Bible Truth, True Words, Trust God

Alles werk ten goede mee...

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Romeine 8:28