Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant? - Afrikaans.com
Afrikaans.com kry gereeld navrae oor gratis hulpmiddels vir Engelssprekende leerders wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) moet baasraak. Ongelukkig is die gratis hulp dungesaai en al is die meeste van die hulpmiddels nie te duur nie, wil veral onderwysers nie die ouers verder belas met ekstra uitgawes nie. Ambassadeur vir Afrikaans, Marelize Swanepoel , self ’n onderwyseres,…
Reeks vyf
Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 2 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Stories: Mila Muis en die toebroodjies Die slak-resies Ben en die dinosaurus Die wurmpie. Prinses Mientjie en die eekhorinkies Babas orals! Wanneer ons nie by die huis is nie Prins Dirkie en die leeu Apie Kenapie Die bangerige wurmpie Lamineer stories om te gebruik vir leeskaarte.
15-Minuut-Afrikaans + Spel sonder sukkel
Net 'n kwartiertjie elke dag met dié taalkursus, en oor 30 weke verstom jou kinders almal met hulle kennis van Afrikaans. NUUT: Spel sonder sukkel bygevoeg
Dubbelklanke Boek 2 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Opgestel deur Kobie Kleynhans Dubbelklanke Boek 2 [PDF] Sluit dubbelklanke in: aa, ee, oo, uu Lettervorming: Skryf die letter Lees die woorde [k-k-v-v-k / k-v-v-k-k] Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Lees klanke en bou woorde Skryf woorde Lees rymwoorde Skryf eie sin
iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 1
Die boek is beskikbaar in 3 formate: Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing PDF - nie drukbaar PDF - met enkel druklisensie (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare weergawe te ontvang.) Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe. Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel. Boek 1 Taalleer: Klankleer Tydsvorme Meervoud en Verkleining…
iK Afrikaans Skryfwerk Opsomming PDF
Hoe skryf ek 'n opsomming Eienskappe van 'n opsomming Rubriek vir opsomming
Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 3 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Skrywer: Kobie Kleynhans Woordbou Taak 1: Inhoud Skryf a of aa woorde by prente Skryf e of ee woorde by prente Skryf 0 of 00 woorde by prente Skryf u of uu woorde by prente Skryf ee of eu woorde by prente Skryf ui of y woorde by prente Skryf ie, oe, ou, ui, eu woorde by prente Woordbou Taak 2: Inhoud Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy a of aa? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy o of oo? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die…