Klein Souttertjies. Wenresepte resep: 1/2k melk, 1/2k water, 1 eier, 1k meel, 2t bakpoeier, knippie sout. Klits saam. Skep halvol in kolwyntjies met 'n teelepel vleisvulsel (of vis/ kouevleis) bo-op en bak teen 180 grade vir 12 minute. Lewer BAIE tertjies!