When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Rusks

Collection by Sonja Malan

8 
Pins
Soetmelk Beskuit: 2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. South African Dishes, South African Recipes, Scones, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Dehydrated Food, Special Recipes, Sweet Recipes, Waffles

Soetmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & 1/2 k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie 1. Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. 2. Voeg …

Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so: Bestanddele: 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter 25 ml sout meel 3 pakkies kitsgis 1 liter . South African Recipes, South African Dishes, Rusk Recipe, Easy Desserts, Dessert Recipes, Ma Baker, Great Recipes, Favorite Recipes, Different Recipes

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so: Bestanddele: 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter 25 ml sout 3.75kg meel 3 pakkies kitsgis 1 liter ...

Buttermilk rusks are always a winner, especially when dunked in tea or coffee! While South Africans around the world yearn for and enjoy the well known Ouma Rusks,there’s something a bit special about home made rusks. For those not in the know, rusks are South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Kos, Buttermilk Rusks, Scones, Rusk Recipe, Recipe For Rusks

Cremora Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

250ml cremora koffieverromer poeier 125ml kookwater 25ml wit asyn 1 kg bruismeel 12ml bakpoeier 250ml witsuiker 125ml klapper 2ml sout 250ml botter of margarien Voorverhit die oond tot 180C. Smeer …

Ku-die-Boerbeskuit - Daar is niks so lekker soos ʼn koppie boeretroos en beskuit nie. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Cooking Bread, Cooking Recipes, Oven Recipes, Bread Baking, Kos, Rusk Recipe

[Resep] Kul-die-boerbeskuit | Maroela Media

Daar is niks so lekker soos ʼn koppie boeretroos en beskuit nie.

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Cookie Recipes, Desserts, Rusk Recipe, Ma Baker, Healthy Breakfast Snacks

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…