When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Liefgodgrootliks

Collection by Sonique

46 
Pins
 • 
24 
Followers
Alomteenwooridge Vader dankie dat U by my is en my beskerm waar ek ookal gaan. Prayer Verses, Faith Prayer, Bible Verses Quotes, Faith In God, Prayer Book, Scriptures, Inspirational Qoutes, Inspiring Quotes About Life, Christian Love

Alomteenwooridge Vader dankie dat U by my is en my beskerm waar ek ookal gaan. #LiefGodGrootliks

One of my all time favorite Bible verses, maybe my most favorite. The Words, Cool Words, Bible Verses Quotes, Me Quotes, Scriptures, Jesus Quotes, In Christ Alone, Christen, Jesus Freak

Tumblr

Tumblr is a place to express yourself, discover yourself, and bond over the stuff you love. It's where your interests connect you with your people.

Hierdie Psalm, saam met nog baie ander , klink so verseker en bring vrede en troos. Wanneer dinge nie gaan soos beplan nie, of tragedie kruis ons pad, laat ons toe dat vrees ons oorval of rus ons in hierdie waarheid? Psalm 28 7, Afrikaanse Quotes, My Jesus, Bible Truth, Favorite Bible Verses, Godly Woman, Scripture Verses, Jesus Quotes, How To Memorize Things

Hierdie Psalm, saam met nog baie ander , klink so verseker en bring vrede en troos. Maar lewe ons regtig hierdie manier? Wanneer dinge nie gaan soos beplan nie, of tragedie kruis ons pad, laat ons toe dat vrees ons oorval of rus ons in hierdie waarheid? #LiefGodGrootliks

 Waar jy ookal gaan, die Here sal jou altyd beskerm. Psalm 35, Prayer Board, Afrikaans, Christian Quotes, Scriptures, Verses, Living Water, Prayers, Faith

Psalm 121-8 Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd. Waar jy ookal gaan, die Here sal jou altyd beskerm. #LiefGodGrootliks

Genade beteken dat jou foute en ongelukke nou 'n doel in jou lewe dien in plaas daarvan om skande oor jou te bring. Counselling Training, Afrikaans Quotes, Give Hope, Message Of Hope, My Prayer, New Perspective, Spiritual Growth, Writing A Book, Of My Life

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

  Wat Is Love, My Jesus, Wisdom Quotes, Prayers, Inspirational Quotes, Afrikaans, Words, Live, Life Coach Quotes

(geen titel nie)

WELKOM BY ONS GEMEENSKAP Dit is ons hartsbegeerte om gratis Bybelstudie-hulpbronne aan julle te voorsien, en om julle terselfdertyd te help om ‘n liefdevolle gemeenskap van vroue in julle taal op te bou of te vind. WAT IS LOVE GOD GREATLY? Love God Greatly is ‘n wêreldwye bediening wat vroue help om God groots lief…

 Jy leef elke oomblik in die ruimte van Sy teenwoordigheid. Psalm 139, Psalms, Afrikaans, Prayers, Bible, The Moon, Biblia, Prayer, Beans

God het julle gekies om aan Hom te behoort. Hy weet alles van jou af. Hy weet wat jy wil sê nog voor jy jou mond oopmaak . Hy weet wat jy dink. Jy leef elke oomblik in die ruimte van Sy teenwoordigheid. #LiefGodGrootliks