Alomteenwooridge Vader dankie dat U by my is en my beskerm waar ek ookal gaan. #LiefGodGrootliks

Alomteenwooridge Vader dankie dat U by my is en my beskerm waar ek ookal gaan.

Afrikaans, Kos, Scriptures, Verses, Christianity, Bible Verses, Scripture Verses

Hierdie Psalm, saam met nog baie ander , klink so verseker en bring vrede en troos. Maar lewe ons regtig hierdie manier? Wanneer dinge nie gaan soos beplan nie, of tragedie kruis ons pad, laat ons toe dat vrees ons oorval of rus ons in hierdie waarheid? #LiefGodGrootliks

Hierdie Psalm, saam met nog baie ander , klink so verseker en bring vrede en troos. Wanneer dinge nie gaan soos beplan nie, of tragedie kruis ons pad, laat ons toe dat vrees ons oorval of rus ons in hierdie waarheid?

Onthou dat God alles ten goede meewerk vir die wat Hom liefhet

Onthou dat God alles ten goede meewerk vir die wat Hom liefhet

Genade beteken dat jou foute en ongelukke nou 'n doel in jou lewe dien in plaas daarvan om skande oor jou te bring.

Genade beteken dat jou foute en ongelukke nou 'n doel in jou lewe dien in plaas daarvan om skande oor jou te bring.

Wandel in Wysheid - Die Vrugte van Wysheid - Week 6 - Op vandag se blog “Here, ek wil U KEN; ek wil nooit moeg word of ophou in die strewe om U beter te ken nie. Jesus, verwyder alle struikelblokke en afleidings en maak my oë oop vir alles wat U vir my het deur U Woord en deur U Gees, wat in my lewe. Met my hele hart begeer ek om intiem, gehoorsaam en getrou in U weë te wandel. Gee my meer. Gee my Jesus.” - Whitney Cain Daugherty https://liefgodgrootliks.wordpress.com/…/om-n-huis-te-bou-…/

Psalm 23, Hy, Afrikaans, Verses

Wanneer ons kies om in waarheid te wandel, kies ons om vrouens te wees wat in God se Woord delf; vrouens wat die waarheid van Sy woorde onder ons vingernaels kry, vrouens wat Sy waarheid plant in die grond van ons harte, en vrouens wat ons siele daagliks natlei met Sy lewende water ."- Angela Perritt #LiefGodGrootliks

{Week 6 - Monday Post} Jesus tested Philip, and then taught him. #SoldOut Bible Study @ LoveGodGreatly.com

(Week 6) A Man Named Philip

{Week 6 - Monday Post} Jesus tested Philip, and then taught him. #SoldOut Bible Study @ LoveGodGreatly.com

Afrikaans, Om, Wordpress

God het julle gekies om aan Hom te behoort. Hy weet alles van jou af. Hy weet wat jy wil sê nog voor jy jou mond oopmaak . Hy weet wat jy dink. Jy leef elke oomblik in die ruimte van Sy teenwoordigheid. #LiefGodGrootliks

Jy leef elke oomblik in die ruimte van Sy teenwoordigheid.

Afrikaans, Hoop, Hula Hoop

JOHANNES: 15:17 Hierdie dinge beveel ek julle, dat julle mekaar moet liefhê Ons moet mekaar liefhê. #LiefGodGrootliks

JOHANNES: 15:17 Hierdie dinge beveel ek julle, dat julle mekaar moet liefhê Ons moet mekaar liefhê. #LiefGodGrootliks

SOAP – Psalm 34:18-19 Die Here is naby aan die gebrokenes. Wanneer ons op ons swakste is, is God ons krag om oor te kan begin. Wanneer ons op ons laagtepunt is, gee God aan ons hoop om weer op te staan. Wanneer ons op ons hartseerste is, maak God ons harte oomblik vir oomblik heel. Hoe het God jou nader aan Hom getrek deur jou hartseer? Hoe is jou hartseer verander in 'n platform om God te verheerlik en ander te vertroos? Lees meer op ons Facebook Bladys LiefGodGrootliks

Broken & Redeemed - Week 1 (Wednesday Post) Only in God’s economy can brokenness become so beautiful.

Pinterest
Search