Foto: 101 Kleinkoekies

Vakansie sonder koekies is mos nie vakansie nie. Vlakoekies is altyd ʼn wenner en perfek vir ʼn peuselhappie voor ʼn oggendstappie op die strand.

Grenadella tert In en om die huis:

Petro se Grenadella tert g klapperkoekies , fyn gedruk 100 g botter , gesmelt . 30 ml koue water 15 ml gelatien 30 ml kook.

Suurlemoenpoeding - dit vorm 'n heelikke sousie onder die gebakte poediinglaag.

Suurlemoenpoeding, As jy van ’n surigheid hou, is dié een net vir jou. Dit vorm vanself ’n heerlike sous onderin die bakkie

Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele:  125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels  vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt  Metode:  Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die yskas om af te…

Apricot Handtertjies from South Africa - Recipe Detail - BakeSpace.com

Apricot Handtertjies from South Africa

Looking for the perfect Apricot Handtertjies from South Africa recipe? Plus, we have experts on hand to answer questions as you cook.

Suurlemoenpoeding - dit vorm 'n heelikke sousie onder die gebakte poediinglaag.

Suurlemoenpoeding, As jy van ’n surigheid hou, is dié een net vir jou. Dit vorm vanself ’n heerlike sous onderin die bakkie

Malva Pudding, South African Baked Dessert. Photo by SnufkinFin http://www.food.com/recipe/malva-pudding-south-african-baked-dessert-118545

Malva Pudding, South African Baked Dessert

Another firm favourite in my household: Malva Pudding, South African Baked Dessert. Photo by SnufkinFin

Frikkadel in skorsie

– (genoeg vir so 4 mense) Vir die Maalvleis: bees maalvleis 1 groot ui, opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus 1 el asyn ½ kop appelkoos konfyt 3 el goei…

Pinterest
Search