terte

Collection by Soma van huyssteen

29 
Pins
Bake your favorite treats with our many sweet recipes and baking ideas for desserts, cupcakes, breakfast and more at Cooking Channel. Portuguese Tarts, Portuguese Desserts, Portuguese Recipes, Portuguese Food, Portugese Custard Tarts, Portuguese Sweet Bread, Sweet Pie, Sweet Tarts, Baking Recipes

Portuguese Milk & Cinnamon Tart Recipe

·
261 reviews
·

This Portuguese milk and cinnamon tart recipe is very easy to follow and quick to make.

Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Good Food, Yummy Food, Healthy Food, Sprite Zero, High Tea

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Guava Recipes, Pudding Desserts, Oven Recipes, Pudding Recipes

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Microwave Recipes, Baking Hacks, Custard Recipes, Cuban Recipes, Pudding Desserts

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Hierdie lekkerny is eintlik perfek vir die somer, maar dit is een van die maklikste, vinnigste en lekkerste karamelresepte wat ek ken, daarom het ek besluit om dit hier in te sluit. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Cheese Recipes, Pudding Desserts, Dessert Recipes, Kos, Fridge Cake

Karamel-vrieskaskaaskoek

Hierdie lekkerny is eintlik perfek vir die somer, maar dit is een van die maklikste, vinnigste en lekkerste karamelresepte wat ek ken, daarom het ek besluit om dit hier in te sluit.

Vlatertjies - van Watertandresepte vir oud en jonk this! Portuguese Egg Tart, Portuguese Recipes, Portuguese Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Yummy Food, Egg Recipes, Recipies, Dinner Recipes

KLEIN TERTJIES SOET

APPELTERTJIES APPELTERTJIES (24 tertjies) 220ml Margarien 500ml suiker 6 eiers 100ml melk 500ml koekmeelblom 10ml bakpoeier 2ml sout 1 groot blik appels Sous 200ml cremora melkpoeier 400ml kookwater...

Op soek na nóg liplekker yskastert-idees? Kyk in die splinternuwe uitgawe van Landbou Boerekos vir heerlike resepte. Custard Recipes, Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Recipies, Eggless Recipes, Light Recipes, Bread Recipes, Easy Desserts

Vla-en-kondensmelktert

Op soek na nóg liplekker yskastert-idees? Kyk in die splinternuwe uitgawe van Landbou Boerekos vir heerlike resepte.

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Microwave Recipes, Baking Hacks, Custard Recipes, Cuban Recipes, Pudding Desserts

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b...