Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: My gebed vir jou:

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: My gebed vir jou: Mooie taal Afrikaans

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede

Hulle wat alles oorlaat in God se Hand.sien op die ou end God se Hand in alles.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Waar daar vertroue is, is daar liefde. Waar daar liefde is, is daar vrede. Waar daar vrede is, is God. Waar God is, is niks anders nodig nie.

Pinterest
Search