Afrikaans

Collection by Linette

12 
Pins

Hoe om 'n Blommetjie met 12 Blaartjies te hekel.

Begin met 'n garesirkel. Kom ek wys gou vir die van julle wat nie weet wat 'n garesirkel is nie hoe om te werk te gaan. Maak jou eerste begin-stekie op jou pen deur 'n glipknoop te maak en die hekelpen daardeur te steek. Maak nou 'n sirkel met die kortste deel van die draad. Dit vorm die ring of sirkel waarin die eerste ry gewerk word. Ry 1: 12kb in die sirkel; neem nou die kort draad en trek. Die sirkel trek na mekaar toe sodat al die kb netjies bymekaar kom, ss in 1e kb. Sukkel jy met die…

Tutoriaal: Hoe om 'n randjie om te hekel.

hekel idees, hekel patrone, afrikaans hekel, hekel, crochet, crochet patterns, crochet in afrikaans, crochet inspiration, hekel inspirasie

Omgehekelde randjies vir lappies, kombersies, spoegdoekies, waslappe en nog baie meer! Hier is my tegniek om 'n randjie om te hekel. Dit kan gebruik word op enige materiaal want die basis ry word gedoen deur heel eerste 'n kombers steek om te werk en dan die randjie te hekel. Die kombers steek vertoon mooi en is uitstekend om te gebruik wanneer die materiaal baie dig geweef is en dit moeilik is om 'n hekelpen deurgesteek te kry. Ek gebruik Elle Crochet no 5 wat 'n sagte Akriel gare is en 'n…

Hekel Idees: Tutoriaal: Hoe om 'n randjie om te hekel.