S.A recipes

Collection by Annelize

77 
Pins
 • 
14 
Followers
Annelize
) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o. Muffin Recipes, My Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Savory Snacks

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Bakes, Pastry Recipes, Baking Recipes, Pie Recipes

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.

GEBAKTE GROENTEBONE-GEREG (Lekker resepte vir die jongergeslag) 2 x groenboontjies 50 ml olie 2 ml sout en knippie peper 125 ml suurroom broodkrummels 125 ml gerasperde kaas Metode: Ver… Veg Dishes, Vegetable Side Dishes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Veggie Meals, Cooking Green Beans, Kos, South African Recipes

Groenboontjie geregte

GEBAKTE GROENTEBONE-GEREG (Lekker resepte vir die jongergeslag) 2 x 410g-blikke groenboontjies 50 ml olie 2 ml sout en knippie peper 125 ml suurroom broodkrummels 125 ml gerasperde kaas Metode: Verhit die oond tot 180 grade. Smeer 'n vlak tertbak of spuit met Spray & Cook. Dreineer die boontjies deeglik. (Sit 'n sif bo-op 'n plastiekbak…

Dis selfs nog lekkerder as die klassieke braaibroodjie. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Savoury Baking, Baking Breads, Delicious Sandwiches, Bread And Pastries, Savory Snacks

Braaibolletjies met roomsous en kaas

Dis selfs nog lekkerder as die klassieke braaibroodjie.

kg hoenderporsies Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak 250 ml blatjang 250 ml volvet-mayonnaise 30 ml heuning 10 ml kg hoenderporsies Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak 250 ml blatjang 250 ml volvet-mayonnaise 30 ml heuning 10 ml sterk. Curry Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Meatball Recipes, Casserole Recipes, Salad Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Romerige kerriehoender

Vermeerder die kerriepoeier tot 15 ml as jy ’n sterk kerriegeur verkies. As jy dit met selfs meer brand verkies, voeg 1 of 2 gekapte brandrissies by die sous.

webcam - The World`s Most Visited Video Chat Veg Dishes, Vegetable Dishes, Food Dishes, Side Dishes, Banting Recipes, Low Carb Recipes, Cooking Recipes, Easy Cooking, South African Dishes

RSG - Dis die een! || Resepte || Jean-Luc se superdis (Blomkoolgebak)

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

Pinterest