Wees braaf en laat die verlede gaan. Wees sterk en los dit wat jou nie beskore is nie, agter jou. Wees vol vertroue dat die Here vir jou sal gee wat jou toekom op die regte tyd en op die regte plek. Hy weet altyd beter en Sy beste is die moeite werd om voor te wag.