landbou resepte

Collection by Sjanie van

32 
Pins
 • 
7 
Followers
Leftover Mashed Potato Puffs_ Ingredients: 2 eggs cup sour cream, plus more for serving 1 heaping cup shredded sharp cheddar cheese 2 tablespoons grated Parmesan 2 tablespoons chopped chives salt and black pepper, to taste 3 cups mashed potatoes Potato Dishes, Food Dishes, Side Dishes, Main Dishes, Potato Bar, Potato Snacks, Pampered Chef Recipes, Cooking Recipes, Easy Recipes

POTATO PUFFS

Ingredients: 3 cups of mashed potatoes 2 eggs 1/3 cup sour cream (optional extra for serving) 1 heaping cup shredded sharp cheddar cheese 2 tablespoons grated Parmesan 2 tablespoons chopped chives or parsley Salt and black pepper, to taste Directions: 1 – Preheat oven

Lemon Custard Tart SA Winning Recipes Ingredients: 1 can condensed milk/caramelised condensed milk 1 container/package g) Cream Cheese 1 grated lemon rind ½ cup lemon juice packs Tennis biscuits or any substitute (Graham… Lemon Desserts, Lemon Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Halal Recipes, Oven Recipes

Lemon Custard Tart (SA Winning Recipes 2000)

Ingredients: 1 can condensed milk/caramelised condensed milk 1 container/package (8 oz./226 g) Cream Cheese 1 grated lemon rind ½ cup lemon juice 1-2 packs Tennis biscuits or any substitute (Graham…

Dié resep lewer twee middelslagterte of een baie groot tert. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Food Cakes, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Pudding Desserts, Kos, Mousse

Cremora-koffietert

Dié resep lewer twee middelslagterte of een baie groot tert.

Ek is al een in die huis wat kaaskoek eet ...daarom maak ek hierdie een want ek vries hom en hy hou my laaaank ---KAASKOEK ----1 blik kondensmelk----250g plain cottage cheese---125ml suurlemoensap----meng alles saam stol in yskas +_ 1 uur ---pak in n houer een laag tennis beskuitjies-- smeer vulsel oor pak weer en smeer weer eindig met laag tennis beskuitjies ---vries en sny as jy benodig ---vrek lekker My Recipes, Light Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Tart Recipes, Great Desserts, Dessert Recipes, Weird Food, Sweet Tarts

Ek is al een in die huis wat kaaskoek eet ...daarom maak ek hierdie een want ek vries hom en hy hou my laaaank ---KAASKOEK ----1 blik kondensmelk----250g plain cottage cheese---125ml suurlemoensap----meng alles saam stol in yskas +_ 1 uur ---pak in n houer een laag tennis beskuitjies-- smeer vulsel oor pak weer en smeer weer eindig met laag tennis beskuitjies ---vries en sny as jy benodig ---vrek lekker

DOODVREET MIELIEPAP MUFFINS / LEKKER Maak 12 PAP: 750 ml mieliemeel 1.5 L Kookwater 5 ml Sout METODE: Bring alles saam tot kookpunt, roer goed om klonte uit te kry, sit deksel op en stoom vir 10-15 minute. Laat effens afkoel. Voorverhit oond tot 200 grade C Voeg die volgende by die afgekoelde pap. Geurmiddels na smaak (bv droe basil, mixed herbs, swartpeper ens.) Jy kan ook nou enigiets soos sweetcorn, brosgebraaide bacon en insit) 2 Geklitste eiers 25 ml Olyfolie Meng goed deur. Druk papmen Braai Recipes, Milk Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Ma Baker, Kos, Cooking Bread, Good Food, Yummy Food

DOODVREET MIELIEPAP MUFFINS / LEKKER Maak 12 PAP: 750 ml mieliemeel 1.5 L Kookwater 5 ml Sout METODE: Bring alles saam tot kookpunt, roer goed om klonte uit te kry, sit deksel op en stoom vir 10-15 minute. Laat effens afkoel. Voorverhit oond tot 200 grade C Voeg die volgende by die afgekoelde pap. Geurmiddels na smaak (bv droe basil, mixed herbs, swartpeper ens.) Jy kan ook nou enigiets soos sweetcorn, brosgebraaide bacon en insit) 2 Geklitste eiers 25 ml Olyfolie Meng goed deur. Druk papmen

  Mini Quiche Recipes, Tart Recipes, Beef Recipes, Cooking Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes, No Salt Recipes, Light Recipes

Korslose Souttert  Spesiaal ontwerp vir die Gecko Pizza oondjie - Lekker Kampplekke

Pizza Resepte bly maar die koning van kampeerdisse, almal kan vir ure lekker gesellig om die pizzamaker sit Hier is ‘n paar LekkeR pizza resepte.