Yskasterte

Collection by Sinty Erasmus

7 
Pins
– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk Suurlemoen Tert – Resepte vir Elkeen

Bestandele 2 Eetlepel Vlapoeier 1 Eetlepel Suiker 2 Eetlepels Vlapoeier Tenniskoekies 1 Blikkie Kondensmelk 1/4 K Suurlemoensap Metode Stap1 Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart koppie suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in ‘n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer ‘n laag koekies en herhaal met kondensmelk en laaste vla. Druk koekies fyn…

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Guava Recipes, Pudding Desserts, Oven Recipes, Pudding Recipes

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling. Angle Food Cake Recipes, Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Eggless Recipes, Blueberry Recipes, Cooking Ideas, Bread Recipes

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Jogurttert Gebruik dieselfde geur jellie as jogurt vir hierdie resep. As jy die tert ‘n ander geur wil gee, gebruik ongegeurde vingerb. Tart Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Cuban Recipes, Kos, Sweet Pie, Sweet Tarts, African Dessert, How Sweet Eats

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.