Grenadellatert met vyf bestanddele

Grenadellatert met vyf bestanddele

Kap met rolstok 1 pakkie Chock Crust koekies fyner en strooi onder-in medium tertbak.         Vulsel: Klits 1 houer [250 ml] room tot amper styf en voeg dan 1 pakkie karamel kitspoeding en 1 k melk by, klits goed deur en klits 1 blikkie karamel kondensmelk by. Skep bo-oor kors en maak effe gelyk

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste.

Korslose souttert

As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!

Buttermilk Bran Rusks | Huletts Sugar

Buttermilk Bran Rusks

Pinterest
Search