Afrikaans

Collection by Simónn de Kock

342 
Pins
 • 
98 
Followers

Alles in my eie taal

Simónn de Kock
afrikaans expressions Alle grappies op n stokkie Afrikaans Language, Me Quotes, Funny Quotes, Collective Nouns, All Jokes, Afrikaanse Quotes, Teachers Aide, Biker Quotes, Humor

25 Hilarious Afrikaans Idioms That Should Exist in English

Afrikaans is one one of the easiest languages to learn and make you laugh. Translating Afrikaans to English, these Afrikaans idioms will make you giggle.

lees | skoenmaker hou jou by jou lees | bepaal jou by dit waarvan jy weet | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

Afrikaanse idiome, spreekwoorde, spreuke en aanhalings

ouma | jou ouma die paplepel leer vashou | iemand probeer leer wat meer weet as jy | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

met ’n blote gepraat rig mens nie veel uit nie

Afrikaanse idiome, spreekwoorde, spreuke en aanhalings

15-Minuut-Afrikaans, leer Afrikaans, tuisskool in Afrikaans 3d Stereograms, Afrikaans Language, Homework, Qoutes, Classroom, Spaces, Education, Do Your Thing, Class Room

Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

15-Minuut-Afrikaans, leer Afrikaans, tuisskool in Afrikaans

rook | daarvan sal die skoorsteen nie rook nie | daarvan sal jy nie genoeg verdien om 'n bestaan te maak nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

Afrikaanse idiome, spreekwoorde, spreuke en aanhalings

rook | daarvan sal die skoorsteen nie rook nie | daarvan sal jy nie genoeg verdien om 'n bestaan te maak nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

’n Goeie gewete is ’n sagte kussing.

Instagram post by @taalgenoot • Mar 17, 2017 at 6:38am UTC

11 Likes, 1 Comments - @taalgenoot on Instagram: “’n Goeie gewete is ’n sagte kussing. #idioom #Afrikaans #taal #spreekwoorde”

eer | iemand in haar eer aantas | iemand se naam kwaad aandoen | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

Afrikaanse idiome, spreekwoorde, spreuke en aanhalings

eer | iemand in haar eer aantas | iemand se naam kwaad aandoen | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

ore | hy het pluisies in sy ore | hy gee nie aandag nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

Afrikaanse idiome, spreekwoorde, spreuke en aanhalings

ore | hy het pluisies in sy ore | hy gee nie aandag nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

nek | die strop om die nek kry | grappig gesê van iemand wat gaan trou | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

Afrikaanse idiome, spreekwoorde, spreuke en aanhalings

nek | die strop om die nek kry | grappig gesê van iemand wat gaan trou | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

ouer | hy is ouer as twaalf | jy kan hom nie maklik flous nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z