Afrikaans

Collection by Sonja Huysamen

9 
Pins
 • 
13 
Followers
Sonja Huysamen
Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!

Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!

Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees. Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees. Daar is ook...

Kom ons begin klank!Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in n woord. Byvoorbeeld boek het 4 letters, maar 3 klanke.Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met scaffoldingIn die pakket:- 12 Elkonin kaarte (vis, nes, kar, son, net, lig, wiel, sap, rok, kat, peer, veer)- 1 le kaart- TuisprogramMaak so:Die kind bou die woord met tellers.

Afrikaans Kom Ons Begin Klank! Ouditiewe Analise Gr R-1 Fonologiese Bewustheid

Kom ons begin klank!Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in 'n woord. Byvoorbeeld "boek" het 4 letters, maar 3 klanke.Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met "scaffolding"In die pakket:- 12 Elkonin kaarte (vis, nes, kar, s...

vraestelle assesserings

WordPress.com

vraestelle assesserings

Afrikaans Kom Ons Begin Klank! Ouditiewe Analise Gr R-1 Fo

Afrikaans Kom Ons Begin Klank! Ouditiewe Analise Gr R-1 Fonologiese Bewustheid

Kom ons begin klank!Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in 'n woord. Byvoorbeeld "boek" het 4 letters, maar 3 klanke.Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met "scaffolding"In die pakket:- 12 Elkonin kaarte (vis, nes, kar, s...

Grade 3 – Teacha!

Grade 3 Resources - Teacha!

Explore thousands of classroom-tested resources for grades 3-5 created by educators like you.

3rd Grade Worksheets

Browse resources on Teachers Pay Teachers, a marketplace trusted by millions of teachers for original educational resources.