Shirley Sonnenberger

Shirley Sonnenberger

15 followers
·
7 followers
Shirley Sonnenberger
More ideas from Shirley
Samoesa-pasteitjies. Yvonne Olsen van Durban het hierdie resep met ons gedeel.

samoesa pasteitjies Maak 12 pasteitjies Bereiding: 30 minute Gaarmaaktyd: 15 minute VULSEL 15 ml e) olie 500 g beesmaalvleis

#homedecor #kitcheninteriors #kitchendesign

Deeg. Vryf 625g margarien in; 6 k meel; 1/2 t kremetart en 1 1/2 t sout. Maak aan met 3 eiergele en 60ml witasyn saamgeklits in 3/4 k yswater. Vou toe in plastiek en plaas in yskas vir ten minste 6 ure. Die beste resultate word verkry wanneer deeg koud is. Vulsel: Kook saam 1kg…

t kremetart en 1 t sout. Maak aan met 3 eiergele en witasyn saamgeklits in k yswater. Vou toe in plastiek en plaas in yskas vir ten minste 6 ure. Die beste resultate word verkry wanneer deeg koud is.

72 koekies Bestanddele KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 375 ml (1½ k) strooisuiker 1 eier 5 ml (1 t) vanielje 3 k koekmeel 2,5 ml (½ t) bakpoeier 5 ml (1 t) fyn kaneel 2,5 ml (½ t) fyn gemmer knypie sout VERSIERSEL 45 ml (3 e) sagte botter 250 ml (1 k) versiersuiker, gesif 5 ml (1 t) karamelgeursel Metode Stel oond op 160 °C. 1. Koekies: Room botter en strooisuiker tot liggeel. 2. Klits eier en vanielje by. 3. Sif koekmeel, bakpoeier, kaneel, gemmer en sout. Roer by bottermengsel tot deeg…

Eishbein Idees Tydskrif Kos & Onthaal EISHBEIN Varkvleis-en-tamatiebredie met speserye Varkskenkels word dikwels voorgesit as eisbein. Dié snit kan taamlik vetterig wees, maar sodra jy die vel ...

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.

Recipe for Loaded Mashed Potato Bites - Have left over mashed potatoes? Make these yummy Loaded Mashed Potato Bites. These are everything you love about a loaded baked potato!

LOADED POTATO BITES Ingredients: - 2 cups leftover mashed potatoes - 2 tablespoons of flour - cup of shredded cheddar cheese - 3 strips bacon - cup scallions, chopped - 1 egg - 1 ¼ - 1 ½ cups Italian bread crumbs - Oil

Kaaswieletjies

Kaaswieletjies

Witsjokolade-cremora-tert. Sarie Resep

Witsjokolade-cremora-tert. Sarie Resep

MIELIETERT Benodig: 2 blikke room suikermielies 60 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 60 ml suiker

Dié pasteitjie is die ideale padkoshappie.