SkerpmakerB3 by admin Bookbuzz - issuu

SkerpmakerB3

SkerpmakerB3 by admin Bookbuzz - issuu

Picture of Lydende en Bedrywende Vorm

Lydende en Bedrywende Vorm

'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans.  Prentjies om dit makliker te onthou.  Ideaal vir die Afrikaanse klaskamer en ook hersiening en vaslegging tuis.  Afrikaans FAL sal dit in ouer grade ook kan gebruik.  Natuurlik ook ideaal as Mamma bietjie vergeet het ;-)

#ClippedOnIssuu from SkerpmakerB3

SkerpmakerB3

#ClippedOnIssuu from SkerpmakerB3

SkerpmakerB3

SkerpmakerB3

Afrikaans,Languages

See getye laaggety hooggety maangety songety ebgety vloedgety hoezit infografika

Taal in Konteks oefening vir graad 6 / 7.  Dit sluit 'n memorandum in en tel uit 50 punte.  Dit kan ook gedeeltelik vir 'n eksamenvraestel gebruik word!

Eksamentyd!  'n Lekker vraestel om uit te werk voor die eksamen.  Die vraestel bestaan uit drie afdelings:  Begripstoets, Taalwerk en Letterkunde.  Die tema van die begripstoets is tieners en hul verslawing aan selfone.  Dit is 'n lekker aktuele onderwerp.  Die afdeling oor taalwerk bestaan uit 'n advertensie, spotprent en visuele teks.  In die afdeling wat handel oor letterkunde word 'n uittreksel uit "Suurlemoen" gebruik.

Pinterest
Search