'n Hart wat liefhet bly vir ewig jonk
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
in stilte sal ek jou vashou, sonder ophou. totdat jy onthou, hoeveel ek van jou hou
‘n Terugblik op 2017
Die jaar het rof begin. Van ‘n blink toekoms op Stilbaai het net die suur van verraad en hofsake oorgebly. My wêreld het oornag drasties verander en ek moes introspeksie doen oor die pad vorentoe. Verdere negatiewe gebeure in die begin van die jaar het my nog verder in ‘n maalkolk gesit en my lewe het uitmekaar geval, so het dit gevoel. Ek kon net niks reg doen nie, elke besluit katastrofies. Die donker dieptes reg om my in te sluk. Lesse is onvermydelik in die lewe, daarsonder sal ons…
VryheidsVegters
Fynbos Vrou prentjie via Pinterest