Annelien Pienaar

Collection by Tinka Storm

25 
Pins
 • 
214 
Followers
Tinka Storm
Vla en jellie splintertjies nagereg – Annelien Pienaar Dutch Recipes, Milk Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Cold Desserts, Pudding Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food

Vla en jellie splintertjies nagereg

Hierdie nagereg is ‘n wonderlike projek om met die kleinspan te doen. Die wonder van hierdie nagereg dit kan ook vir diabete gemaak word. Kies dan asb. net suiker vrye en low carb produkte vir die gereg. Jellie stolsel 2 pakkies rooi jellie, aangemaak met helfte van die water,

Hierdie is weereens een van daardie uiters praktiese reseppies. Finger Food Appetizers, Finger Foods, Appetizer Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Savory Snacks, Easy Snacks, Easy Meals, Kos

Geurige Kaastertjies

Hierdie is weereens een van daardie uiters praktiese reseppies. Jy kan deur net 'n koppie spek, ham, gaar hoender, vis, groentes by te sit, die hele resep weer verder omskep in iets uniek. Die korsie is maklik en hanteer soos 'n droom. Deeg 140 g Koekmeel Knippie sout 5 ml Bakpoeier 60

Zucchini Green Chilli Cornbread - lots of nice recipes here Healthy Recipes, Mexican Food Recipes, Bread Recipes, Cooking Recipes, Cornmeal Recipes, Good Food, Yummy Food, Sweet Bread, Muffins

Outydse Groenmieliebrood

Hierdie resep het Henriëtte Janse van Vuuren vir ons gestuur. Ek het bietjie aan die metode verander want die oumense het die resep gestoom. Ek het eenvoudig net die panne baie goed met twee lae foelie toegedraai en so die broodjie gestoom. Die broodjie word met groen

Mayonnaise has practically become profanity these days. provide moisture to a sandwich and as an ingredient in homemade salad dressings/dips. How To Make Mayonnaise, Mayonnaise Recipe, Homemade Mayonnaise, Vitamix Recipes, Healthy Recipes, Cooking Recipes, Sauces, Salads, Gastronomia

Kondensmelk Mosterd

Ons het met "wiel neusie vleis“ (varkie) geleer om die heerlike mosterd te eet. Verder het ons eerder die mosterd as botter op ons toebies vir skool verkies, saam met hoender en oorskiet koue vleis. Die mengsel hou maande in die yskas. Jy kan 200 ml mayonnaise

This wonderful recipe can be used for sweet and savory tarts, leave just the sweet .-Hierdie wonderlike resep kan vir soet en sout terte gebruik word, laat net die s… This wonderful recipe can make sweet and savory … - Sin Gluten, Sans Gluten Vegan, Foods With Gluten, Raw Food Recipes, Gluten Free Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Thanksgiving Desserts

Broskors deeg

Hierdie wonderlike resep kan vir soet en sout terte gebruik word, laat net die suiker uit en dit is perfek vir worsrolletjies, hand pasteie en groot pasteie. Dit maak mooi vormpies as jy randte wil afwerk. Verder kan mense met eier allergieë net die eier uitlaat en die vog

Ek is baie bevoorreg om toegelaat te word om deel te wees van my Moslem vriendin se gesin. Sy bel gereeld en dan moet ek kom kuier as hulle besig is om vir spesiale geleenthede te kook. In haar nederige kombuisie op die plaas het ek al South African Recipes, Indian Food Recipes, Africa Recipes, Ethnic Recipes, Pie Recipes, Snack Recipes, Snacks, Kos, Savory Pastry

Samoesas

Ek is baie bevoorreg om toegelaat te word om deel te wees van my Moslem vriendin se gesin. Sy bel gereeld en dan moet ek kom kuier as hulle besig is om vir spesiale geleenthede te kook. In haar nederige kombuisie op die plaas het ek al

Ek het grootgeword met elke dag ’n bakkie mieliepap vir ontbyt...grof en steen gemaal op die plaas. Ons het nie die meel gesif nie en glo vir my die mieliepap was heerlik romerig. Vandag kan ek met opgewondenheid sê dat daar weer ‘n herlewing is in hierdie Kos, Braai Recipes, Decadent Food, South African Recipes, Easy Meals For Kids, Most Popular Recipes, Fabulous Foods, Food Plating, Bon Appetit

Romerige Mieliepap

Ek het grootgeword met elke dag ’n bakkie mieliepap vir ontbyt...grof en steen gemaal op die plaas. Ons het nie die meel gesif nie en glo vir my die mieliepap was heerlik romerig. Vandag kan ek met opgewondenheid sê dat daar weer ‘n herlewing is in hierdie

Hierdie is my piekniek happie vir die kinders as ons rivier toe gaan om te kuier. Hulle speel en stap in die bos en kom vra dan vir ’n knaag dingetjie. Die kortrib skywe word sommerso langs die vuurtjie se vlamme gerooster voordat die kole gereed is. Pork Recipes, Cooking Recipes, Recipies, South African Recipes, Ethnic Recipes, Picnic Foods, Grubs, Couscous, Quick Meals

Heuning gemarineerde Kortrib skywe

Hierdie is my piekniek happie vir die kinders as ons rivier toe gaan om te kuier. Hulle speel en stap in die bos en kom vra dan vir ’n knaag dingetjie. Die kortrib skywe word sommerso langs die vuurtjie se vlamme gerooster voordat die kole gereed is...die

Chocolate brownie meringue cake with raspberry cream perfect for any celebration christmas pavlova Bake Off Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Cupcakes, Cupcake Cakes, Meringue Cake, Raspberry Meringue

Waenhuis koek

Hierdie koek is eintlik ‘n Amerikaanse resep wat ek jare gelede teëgekom het genaamd: Chocolate Brownie Moccha cake en die kloutjie by die oor gekry. Iemand het my vertel van die Waenhuis koek wat hulle in Heidelberg area geëet het. Met navorsing en baie vrae was hierdie

Boerekos met 'n Twist: Amarula Koek of Poeding Cupcake Recipes, Cupcake Cakes, Dessert Recipes, Cupcakes, South African Recipes, Pudding Cake, Vanilla Cake, Chocolate Cake, Delicious Desserts

Amarula koek of poeding

Ons is so gelukkig om iemand in ons midde te hê wat weet hoe om heerlike Koeke en Poedings te maak. Tannie Phil van Eeden het die eerste keer op die blog gepost nadat sy haar heerlike vrugtekoek met my gedeel het en ek dit toe getoets

Onlangs maak ek hierdie slaai vir 'n damestee by die Ateljee. Die smaak van spanspek, roket en feta was ongelooflik gewees. Daar is 'n eenvoudige yoghurt sousie saam met die slaai bedien. Hierdie slaai het ongeveer 10 minute geneem.    Resep    1 spanspek, geskil, blokkies gesny  1 pak roket blare, gewas  6 Vegetable Salad Recipes, Bruschetta, Feta, Smoothies, Salads, Appetizers, Cooking Recipes, Snacks, Dining

Spanspek en Roket Slaai

Onlangs maak ek hierdie slaai vir 'n damestee by die Ateljee. Die smaak van spanspek, roket en feta was ongelooflik gewees. Daar is 'n eenvoudige yoghurt sousie saam met die slaai bedien. Hierdie slaai het ongeveer 10 minute geneem. Resep 1 spanspek, geskil, blokkies gesny 1 pak roket blare, gewas 6

Talentvolle akteur, sanger en aanbieder, Willem Botha het op die stel van Boerekos met 'n Twist kom kuier. Hy is 'n plaatjie en geniet die plaaslewe baie. Hy het 'n natuurlike aanvoeling vir gesonde kos en is 'n voorslag boerseun in die kombuis. Vandag deel ek die Bread Rolls, Soups, Meet, Recipes, Food, Meal, Rolls, Eten, Soup

Melkbrood met heilsame Groentesop

Talentvolle akteur, sanger en aanbieder, Willem Botha het op die stel van Boerekos met 'n Twist kom kuier. Hy is 'n plaatjie en geniet die plaaslewe baie. Hy het 'n natuurlike aanvoeling vir gesonde kos en is 'n voorslag boerseun in die kombuis. Vandag deel ek die

Wanneer jy as student Voedsel praktiese gehad het, was eending verseker.die ander studente het tou gestaan na die tyd om jou disse te verorber. Vir my was dit altyd die ergste om die mooi kos wat ons gemaak het te moes uitkrap in ‘n kosblik om huistoe Kos, Mince Dishes, Eating Plans, Pasta Dishes, Stir Fry, Fries, Recipies, Good Food, Favorite Recipes

Annelien se Lasagne

Hierdie is 'n Blog oor Boerekos met 'n Twist.

Kleintyd, op die familieplaas in Skeerpoort, moes Annelien Pienaar kook, naaldwerk doen, en met die plaaswerk help en so het sy haar talente ontdek en vaardighede ontwikkel. Savory Cheesecake, Biltong, South African Recipes, Afrikaans, Cooking Recipes, Culture, Entertaining, Interesting Recipes, Quiches

Annelien Pienaar: Deel graag die vreugde van kosmaak - Afrikaans.com

“Afrikaans is my asemhaal, my menses, my hartklop, my tail, my culture, my trots, my help were.”

Joe Foster was 'n wonderlike gas op die Boerekos met 'n Twist TV reeks. Een van ons land se talentvolle liedjie skrywers, musikante en sanger...'n ongelooflike rustige en skaam jong man wat reeds diepspore in die musiekbedryf trap. Dit was groot pret om voor die oond te Naan, The Fosters, Meet, Curries, Scones, Breads, Om, Bread Rolls, Curry

Piekniek Naanbroodjies saam met Joe Foster

Joe Foster was 'n wonderlike gas op die Boerekos met 'n Twist TV reeks. Een van ons land se talentvolle liedjie skrywers, musikante en sanger...'n ongelooflike rustige en skaam jong man wat reeds diepspore in die musiekbedryf trap. Dit was groot pret om voor die oond te

Tydens die produksie van die Boerekos met 'n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak.    Riglyne vir suksesvolle pasteideeg:  Vir my is dit baie belangrik om altyd koud te werk met die bestanddele sodat die Hoe, Recipies, Recipes, Food Recipes

Aartappel pasteideeg met Lamsvleisvulsel en Knoffelroom sous

Tydens die produksie van die Boerekos met 'n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my is dit baie belangrik om altyd koud te werk met die bestanddele sodat die