sa recipes

Collection by Sharon Duarte

1.18k 
Pins
 • 
108 
Followers
Sharon Duarte
Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Tripe Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Kos, Biltong

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Tripe Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Kos, Biltong

Slap oorgooi deeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…

 Filled with boerewors, Braai Relish and gooey cheese, this delicious and filling braai side dish is one is for the meat lovers.it BOEREKOS South African Braai, South African Dishes, South African Recipes, South African Desserts, West African Food, Braai Recipes, Pie Recipes, Cooking Recipes, Recipies

Gourmet Boerewors Braai Pie

Filled with boerewors, Rhodes Braai Relish and gooey cheese, this delicious and filling braai side dish is one for the meat lovers.

Vakansie sonder koekies is mos nie vakansie nie. Vlakoekies is altyd ʼn wenner en perfek vir ʼn peuselhappie voor ʼn oggendstappie op die strand. Custard Biscuits, Custard Cookies, Coffee Biscuits, Cream Biscuits, Baking Biscuits, Spritz Cookies, Kos, Baking Recipes, Cookie Recipes

[Resep] Vlakoekies | Maroela Media

Vakansie sonder koekies is mos nie vakansie nie. Vlakoekies is altyd ʼn wenner en perfek vir ʼn peuselhappie voor ʼn oggendstappie op die strand.

'n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir 'n Vrydagaand! Curry Recipes, Meat Recipes, Indian Food Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Coffee Recipes, Dinner Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Resep: Boerekerrie | Maroela Media

’n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir ’n Vrydagaand!

& Pizza wat jy braai op die vuur soos ’n braaibroodjie? South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Appetiser Recipes, Pie Recipes, Easy Recipes, Kos

Pizzabraaibroodjie

'n Pizza wat jy braai op die vuur soos ’n braaibroodjie? Ja, asseblief.