Sout tert
Maklike Quiche
Mieliepoffertjies
Net die happie vir 'n manne-aand of rugby kyk saam met vriende.
Korslose souttert
As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!
Kaas en Bacon Poffers [muffins]
Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.
Korslose Souttert
Venetia Heath Resep: 250g ham; 250g gerookte viennas; 2kop gerasperde kaas; 4 eiers liggies geklits; 1ui fyn gesny; 3 eetl koekmeel; 500ml melk; biki droe mosterd (het gewone English mosterd gebruik); 2teel vars gekapte pietersielie. Meng alles saam ek bak @180 vir 50 minute. Daarsy!
Mietha Klaaste se souttert
Niël Stemmet deel Mietha Klaaste se stories en resepte; die kos waarop hy grootgemaak is.
Mietha Klaaste se souttert
Niël Stemmet deel Mietha Klaaste se stories en resepte; die kos waarop hy grootgemaak is.
Sonskyn-Ontbytpan – Boerekos – Kook met Nostalgie
…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…
Hannes van Wyk se souttert
Hannes van Wyk deel sy ma se resep vir 'n heerlike souttert met ons
Klassieke Quiche Lorraine
Moet asseblief nie uie byvoeg nie - ’n klassieke Quiche Lorraine bevat geen uie nie
TERTE SOUT
ASPERSIE EN HAM ROLLADE ’n Rollade is basies ’n sout rolkoek met ’n witsous-basis ROLLADE: 45 ml botter 60 ml koekmeel 250ml warm melk 125ml gerasperde cheddarkaas 3eiers, geskei VULSEL: 1 x...