Meng vlg bestandele saam:   1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak.  Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie.  Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack.

Oond : 180 gr C. Smeer en voer 2 ronde koekpanne met bakpapaier. Verhit 1 k water en 5 E kakaopoeier. Koel effe af. Sif 2 k Bruismeel, halwe t sout, voeg dan 2 k suiker by, in mengbak. Roer kakaome…

Heerlike Klam Sjokoladekoek.

Oond : 180 gr C. Verhit 1 k water en 5 E kakaopoeier. Sif 2 k Bruismeel, halwe t sout, voeg dan 2 k suiker by, in mengbak.

Yskaslagiepoeding - Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.

Kors 2 x 200 g pak sjokoladebeskuitjies, fyn gedruk 200 g botter, gesmelt Vulsel 500 g Cremora 250 ml (1 k) kookwater 2 x 397 g...

Kors 2 x 200 g pak sjokoladebeskuitjies, fyn gedruk 200 g botter, gesmelt Vulsel 500 g Cremora 250 ml k) kookwater 2 x 397 g.

No-Bake Triple Chocolate Cheesecake!! A Delicious and Utterly Divine Chocolate Cheesecake – Its perfect for Cheesecakeaholics, and Chocoholics like me!

No-Bake Triple Chocolate Cheesecake! A Delicious and Utterly Divine Chocolate Cheesecake – Its perfect for Cheesecakeaholics, and Chocoholics like me!

Bestanddele 1 houer gladde roomkaas 1 blik kondensmelk 1 koppie suurlemoen sap 1 gekoopte swissroll blikkie vrugte (Enige soort) ek hou van koejawels of aarbeie 1x 250ml houer vars room Klop…

Bestanddele 1 houer gladde roomkaas 1 blik kondensmelk 1 koppie suurlemoen sap 1 gekoopte swissroll blikkie vrugte (Enige soort) ek hou van koejawels of aarbeie 1x 250ml houer vars room Klop…

Pinterest
Search