Realiteit

Collection by Shanayeng

14 
Pins
mens kan verder loop as hardloop. wees geduldig vir die dinge wat die moeite werd is! Soul Songs, Afrikaanse Quotes, Some Quotes, Story Of My Life, Word Porn, Be Yourself Quotes, Quote Of The Day, Qoutes, Poems

mens kan verder loop as hardloop.. wees geduldig vir die dinge wat die moeite werd is! <3

Ses keer geval...Sewe keer opgestaan... #Afrikaans #Success #Heartaches&Hardships Anniversary Qoutes, Afrikaanse Quotes, Magic Words, English Quotes, Lovely Things, Inspirational Quotes, Faith, King, Random

Ses keer geval...Sewe keer opgestaan... #Afrikaans #Success #Heartaches&Hardships

Sy trek die heelal  agterstevoor om aan. Sy sit sterre in haar koffie en strooi lepels vol suiker in die hemelruim. Op wolke roei sy rond en sien hoe die son met die kuslyn een word. Sy is so besig om te dans met haar verbeelding om  vir 'n oomblik ag te slaan op realiteit. Hulle dink sy is nie normaal nie en hulle is reg.  ©Linda Afrikaans Quotes, Special Quotes, Woman Quotes, Poems, Friendship, Positivity, Motivation, Clouds, Poetry

Sy trek die heelal agterstevoor om aan. Sy sit sterre in haar koffie en strooi lepels vol suiker in die hemelruim. Op wolke roei sy rond en sien hoe die son met die kuslyn een word. Sy is so besig om te dans met haar verbeelding om vir 'n oomblik ag te slaan op realiteit. Hulle dink sy is nie normaal nie en hulle is reg. ©Linda

want in die realiteit slaap aspoestertjie se prins by sneeuwitjie vanaand Afrikaanse Quotes, So True, Words, Horse

want in die realiteit slaap aspoestertjie se prins by sneeuwitjie vanaand