watertand resepte

Collection by Shamiela Jassiem

16 
Pins
 • 
15 
Followers
Shamiela Jassiem
Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding Bestanddele Koek 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwater 4 Eiergele 4 Eierwitte Bestanddele Sous ¾ Blik Ideal Melk 125 ml Suiker Bestanddele Versiering 2 Plakke Heelneut sjokolade ¼ Blikkie Ideal Melk Metode Koek Klits eierwitte tot styf. Meng droë bestanddele. Maak gaatjie in droë bestanddele. Voeg eerste olie, dan kakao gemeng me

Coconut Clusters Bestanddele 125 ml melk (1/2 k) 125 ml kakao (1/2 k) 500 ml suiker (2 k) 125 ml margarien (1/2 k) 750 ml hawermout (3 k) 5 ml vanieljegeursel (1 t) 250 ml klapper (1 k) 'n handvol grondboontjies -...

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Coconut Clusters Bestanddele 125 ml melk (1/2 k) 125 ml kakao (1/2 k) 500 ml suiker (2 k) 125 ml margarien (1/2 k) 750 ml hawermout (3 k) 5 ml vanieljegeursel (1 t) 250 ml klapper (1 k) 'n handvol grondboontjies - fyngekap, kan ook bygevoeg word ...

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf...

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Picture

KLEIN TERTJIES SOET

APPELTERTJIES APPELTERTJIES (24 tertjies) 220ml Margarien 500ml suiker 6 eiers 100ml melk 500ml koekmeelblom 10ml bakpoeier 2ml sout 1 groot blik appels Sous 200ml cremora melkpoeier 400ml kookwater...