backing

Collection by Shade du

8 
Pins
 • 
44 
Followers
Shade du
GOING LOCAL: Traditional pack a fruity punch!- GOING LOCAL: Traditional pack a fruity punch! Plus, they’re a truly… GOING LOCAL: Traditional pack a fruity punch! Plus, they’re a truly South African sweet treat. Tart Recipes, Cupcake Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Curry Recipes

Cooking & Baking Recipes | Pick n Pay Online Shopping

GOING LOCAL: Traditional #hertzoggies pack a fruity punch! Plus, they're a truly South African sweet treat. #dailydish #picknpay #freshliving

Eenvoudige Sago Poeding - World Cuisine Audition Sago Pudding Recipe, Pudding Recipes, Malva Pudding, Tart Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Curry Recipes, South African Desserts

Eenvoudige Sago Poeding (mikrogolf)

Gemmer koekies Easy Cookie Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Ginger Cookies, Yummy Cookies, Kos, South African Recipes, Biscuit Recipe
Sweet Recipes

Gemmer koekies

Mission Radio 4 the World Rainbow Gospel Radio is a Christian Internet Radio station.

Christian radio station | Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio | Ystervarkies

 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Fudge Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Baking Ideas, Kos, Other Recipes, Sweet Recipes, No Bake Desserts, Dessert Recipes

SJOKOLADE BESKUITJIE FUDGE

SJOKOLADE BESKUITJIE FUDGE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/sjokolade-beskuitjie-fudge.html Bestanddele: 2 eetlepels kakao 250g margarine 500g versiersuiker 1 teelepel vanielje geursel 1 pakkie marie beskuitjies 1 eier Metode: Krummel marie beskuitjies. Klits die eier met vanielje geursel. Smelt margarien in ‘n groot kastrol oor n lae hitte op stoof. Voeg kakao, versiersuiker, eier en vanielje mengsel by. Roer tot n gladde mengsel. Verwyder kastrol van die stoof…

Eddie Smit - Karringmelk beskuit Maak nie saak of jy glad nie kan bak nie, hierdie resep kan nie flop nie. Bestanddele: 3 x bruis. Tart Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Buttermilk Rusks, Kos, Rusk Recipe, Big Tasty, South African Recipes
Baking RecipesCookie RecipesButtermilk RusksBig Tasty

Eddie Smit - Karringmelk beskuit

Eddie Smit - Karringmelk beskuit Maak nie saak of jy glad nie kan bak nie, hierdie resep kan nie flop nie. Bestanddele: 3 x 500g bruismeel 2 teelepels bakpoeier 2 koppies suiker 500g margarien 1 eetlepel sout 3 eiers 500ml karringmelk Meng (sif) droeë bestanddele saam. Klits eiers en karringmelk saam. Rasper die margarien en vryf by die meelmengsel by. Gooi eier en karringmelk mengsel by. Knie goed deur. Genoegsaam vir een groot en een klein broodpan. Of sommer ‘n oondpan. Vorm balletjies…

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.