God is Liefde❤

Collection by Hannelie

197 
Pins
 • 
15 
Followers
PSALMS 56:4 Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U.  Waarvoor is jy bang? Is daar enige gebiede in jou lewe wat gesmoor word as gevolg van vrees ? Die duiwel bring vrees, maar jy kan kies om nie jou knie te buig tot dit nie. Dawid het gesê: "Wanneer ek bang is, sal ek in U vertrou"#LiefGodGrootliks

Matteus 6:33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.   Ons moet ons beywer vir God en vir die wil van God. Laat Hom ons dag prioritiseer  #LoveGodGreatlyAfrikaans

Romeine 16:20 God wat vrede gee, sal die Satan spoedig onder julle voete verpletter. Die genade van ons Here Jesus is by julle!

ROMEINE 8:28 –  Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.   Ons kan verseker wees dat God vir ons beswil werk in alle omstandighede

KOLOSSENSE 1:17 Voor alles was Hy al daar, en deur Hom bly alles in stand.  Jesus hou alles wat goed is in ons lewens in stand. Daarom behoort Hy altyd ons eerste prioriteit te wees, want in Hom word alles saamgebind

Vandag is ek dankbaar dat die Here in my lewe is, my familie en die mooi dag.  Waarvoor is julle vandag dankbaar?

Levitikus 18:2 “Praat met die Israeliete en sê vir hulle: Ek is die Here julle God.  Jesus weet wat vir jou saak maak. Julle moet geloof hê en vandag glo dat Hy uniek lief is vir jou en verlang om vir jou te gee wat jy in geloof vra.  #LiefGodGrootliks

Filippense 4:13 ‘Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.’  Die Here wil hê dat Sy sterkte en krag op en binne ons moet rus.  Ontvang Sy krag en wees vandag van binne af versterk. #LoveGodGreatlyAfrikaans

Psalms 16:5 Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. #LoveGodGreatlyAfrikaans

Ons verhouding met God begin van binne. Wees lief vir Hom met jou hele hart. Wees lief vir Hom met alles wat jy het. Lief Hom grootliks.

Filippense 4:7 'En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.'  Wanneer ons in ons lewens afhanklik van die Here is, kan ons Sy vrede in ons lewens ken.  Mag jy Sy vrede nou ondervind en mag dit jou selfs verras! #LoveGodGreatlyAfrikaans #LiefGodGrootliks