Christian radio station | Rainbow Gospel Radio
Rainbow Gospel Radio | Gemerkoekies
SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG
SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het. Gebruik so 20cm deursnit bak Bestanddele: 1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie) 5 stukkies repe spek (opgekap) 5 sampioene (opgekap) 1 groot ui (opgekap) Metode: Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou…
Mieliepoffertjies
Net die happie vir 'n manne-aand of rugby kyk saam met vriende.
Christian radio station | Rainbow Gospel Radio
Rainbow Gospel Radio | Suurlemoentert
Tamatiehoenderpot
Moenie met borsies sukkel as jy hierdie potjie maak nie - boudjies en dytjies het baie meer geur en hulle val van die been af in hierdie ryk souserige dis.
Hierdie is een van my gunsteling resepte!
Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte
Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so: Bestanddele: 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter 25 ml sout 3.75kg meel 3 pakkies kitsgis 1 liter ...
Blitsbroodjie
Ek is nie ’n aanhanger van kook en bak met pakkies soppoeier nie, maar in dié broodjie – ’n redding wanneer ’n mens kampeer en vinnig iets saam met potjiekos of braaivleis moet optower – wérk dit.
Vleisland se LEKKERSTE Boerewors en Droëwors resep
Blits Poeding
Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis…
TRADISIONELE BOEREWORS - Food Lovers Recipes
TRADISIONELE BOEREWORS 2 kg beesvleis 1 kg varkvleis 20 g (50ml) koljander 2 ml fyn naeltjies 2 ml gerasperde neutmuskaat 30 g (25 ml) fyn sout 5 ml varsgemaalde swartpeper 500 g spek 100 ml asyn sowat 90 g derms Berei eers die koljander deur dit te skroei, te maal en te sif Sny vleis […]
VLEISLAND SE MAALVLEIS POTBROOD:
VLEISLAND SE MAALVLEIS POTBROOD: 500g BOEREWORS vleis - Druk wors uit derm 1/2 uit fyn gekerf 4 knoffelhuisies gekerf... 1 eier 1 Koppie Bruinbrood meel 1 koppie grasperde kaas 1 teelepel bakpoeier 1 eetlepel suurlemoensap 2 Eetlepels olyfolie, 3/4 koppie water Meng die vleis,uie, knoffel en kaas in n mengbak. Meng nou die meel en die res in n ander bak tot n slap deeg. Gooi by die vleis mengsel, en roer goed deur. Bak nou vir 1 uur op 150 grade in die oond, Gooi nou nog...100 gram…
Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit
Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit Kannie ophou eet nie! Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout 500g margarien Stork Bake 3 jumbo eiers 500 ml karringmelk 125 ml kookolie Hoe maak mens Meng al die droe bestanddele Smelt margarien Meng in droe bestanddele Klits eiers Gooi karringmelk daarin Gooi olie dan daarin Meng (Droe+Margarien) + (Nat) Spuit / smeer oondpan Bak in 180 grade oond vir +- 20 minute Laat droog in…
Goue gemmerkoekies
Tussen die inskrywings vir ons eerste groot bakkompetisie (in 2011) was daar hope resepte vir gemmerkoekies, maar dié een het ons aandag getrek oor die kondensmelk in die deeg.
Outydse Gemmerbier
Hierdie resep is al vanaf 1975 in gebruik in ons familie. En nog altyd ‘n wenner in die somer. Maklik en goedkoop om te maak. Proe net soos ouma sin maar sonder die baie werk.[...]