Suid Afrikaanse Koekies

Collection by Sean

19 
Pins
Pynappel-Kondensmelktert

Pynappel-Kondensmelktert

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner…. Die beste soetkoekies ooit….. Wat het jy nodig: 6 kop koekmeel 1 tl koeksoda 2 tl fyn gemmer 1 tl fyn pypkaneel ½ tl neutmuskaat 1 tl fyn naeltjies 1 tl kr…

Soetkoekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner…. Die beste soetkoekies ooit….. Wat het jy nodig: 6 kop koekmeel 1 tl koeksoda 2 tl fyn gemmer 1 tl fyn pypkaneel ½ tl neutmuskaat 1 tl fyn naeltjies 1 tl kr…

Roosterkoek on the braai grid

Once you’ve mastered roosterkoek, you’ll be serving it at every braai. Use it for boerewors or prego rolls, or simply with jam and cheese.

Heuning Speserye Koekies | Boerekos – Kook met Nostalgie

Heuning Speserye Koekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hierdie is eintlik oorspronklik ‘n Bulgaarse resep wat ek jare gelede by my Bulgaarse buurvrou gekry het nadat sy een Kersfees vir ons daarvan gebring het. Dit is tradisie in Bulgarye om die koekies Kerstyd te bak. Man maar hulle is lekker., hou maar die koekblikke vol regdeur die jaar met die lekker koekies Bestandele: 3 koppies meel 200g sucanat of bruin suiker (net minder as ‘n koppie) 1 teelepel koeksoda 1 teelepel fyn naeltjies 1 telepel fyn kaneel ‘n Knippie sout 3 eiers 100g heuning…

Outydse Speserye Koekies

Outydse Speserye Koekies - Food Lovers Recipes

RESEP BESTANDELE. 4 lb Meel 2 kg 3 lb Geel Suiker 1.5 kg 1 Eetlepel Kaneel 1 Eetlepel Gemmer 1 Eetlepel Fyn Naeltjies 1 Klein pakkie Koeksoda 14 gram 1 lb Botter/Margarine 500 gram 1/2 lb Varkvet alt 1x Koppie Kookolie 1/2 pint Soetwyn 300ml 4 tot 5 Eiers 1) Meng die eerste 6 […]