1x blik kerrievis (haal al die gagga’s uit) 1 x Uie gerasper (nie te groot) 2 x Tamaties gerasper (nie te groot) 2 x koppies cheddar kaas gerasper 2 x eiers Sout en peper na smaak Dreineer tamatie en uie water. Meng als saam en bak teen 180 °C vir so 30 -40 min tot …