SA Geregte

Collection by Chantelle Swart

145 
Pins
 • 
22 
Followers
Chantelle Swart
pannekoek  gratis resep Hot Dog Recipes, Waffle Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Cooking Bread, Cooking Recipes

Plaat koekies en Pannekoek resep – deur Abram en Davina Pretorius van Secunda

Ons kamp baie en hierdie resep het nie baie snaakse bestandele nie en ons maak dit gou gou oor die kampvuur of op die gasplaat as dit reen. Groete Abram en Davina Pretorius van Secunda &nbsp…

 As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik. Banting Recipes, Mince Recipes, Quiche Recipes, Cooking Recipes, Tuna Recipes, Pastry Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Mince Dishes

Start A Fire

Cranberries were on sale for a dollar a bag at Safeway yesterday! I am not the proud owner of 5 pounds of cranberries.. good thing they freeze well! You can expect to see many cranberry recipes in the coming weeks. I am starting off with a brown sugar streusel white chocolate cranberry cream cheese coffee cake. Whew.... longest name ever, but it's so chock full of good stuff! I used a recipe borrowed from Alicia's Homemaking, a lovely blog with lots of good recipes and home making tips. To…

Pannekoek/Crepes laat my aan kerkbasaar dink. South African Dishes, South African Recipes, Crepes, Kos, Waffles, Pancakes, Tostadas, Food Inspiration, Sweet Tooth

Plumber Centurion - 073 564 4452 / 063 195 3725

Call Plumber Centurion now on 073 564 4452 for a free quote

 These are similar to the steak and kidney pie I had. South African Dishes, South African Recipes, Nigerian Sausage Roll Recipe, Snack Recipes, Cooking Recipes, Snacks, Curry Recipes, Kos, Nigerian Food

South African Recipes

South African Recipes SAUSAGE ROLLS (WenResepte 1, pg. 223, WR 2, pg.59)

Beproef hierdie eenvoudige en heerlike blomkoolkaas as alternatief vir macaroni-kaas op vleislose. Veg Dishes, Vegetable Dishes, Food Dishes, Side Dishes, Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, How To Cook Cauliflower, Cauliflower Cheese

Blomkoolkaas

Beproef hierdie eenvoudige en heerlike blomkoolkaas as alternatief vir macaroni-kaas op vleislose Maandag.

French Wine for a Flat Belly - Official Website South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, Kos, Ground Beef Recipes, Other Recipes

Bobotie Frikkies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekkerste frikkadelle !! *vir die frikkies: 1 kg topside maalvleis 1 ui gekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en fyn gekap 2 el tamatie puree 1 el blatjang handvol rosyntjies 1 eier 1 el kerriepoeier m…

No Knead Bread and Vetkoek . you got to try vetkoek Healthy Juice Recipes, Healthy Juices, Mince Recipes, Cooking Recipes, Cooking Ideas, South African Recipes, Delicious Dinner Recipes, Yummy Food, Home Food

VETKOEK / VULSELS

VETKOEK VULSEL http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/vetkoek-vulsels.html Dalene Brits Natuurlik APPELKOOSKONFYT! Probeer bietjie as jy weer maalvleis gebruik om fyn blaarslaai en skyfie vars tamatie daarop te sit met 'n blertsie bladjang..... mmmm**2/4/13 Dalene Brits Braai uie tot deurskynend en voeg die bully beef by. Braai tot beef deurwarm is. Dries Von Weidtz Braai uie tot deurskynend en voeg die bully beef by. Braai tot beef deurwarm is. Gooi n blik gemegde…