Trou-uitnodigings

Collection by Suid-Afrikaanse Troues

18 
Pins
 • 
107 
Followers
Suid-Afrikaanse Troues
crystalprint Shabby Chic Invitations, Party Invitations, Invite, Wedding Tips, Dream Wedding, Chic Wedding, Wedding Bells, Wedding Flowers, Wedding Activities

Ons nooi jou uit { Bewoording } - Trou Inspirasie

Die oomblik wat jy op ‘n troudatum besluit, verander dit in die belangrikste blokkie op die kalender. “Wat is vandag se datum? Wie gee om! Ek trou oor ses maande en twaalf-en-‘n-half dae!” Maar vir die name op jou gastelys is jou troudatum net nog ‘n dag in die jaar, wat beteken dat jou uitnodigings behoorlik sal moet jubel en juig om jou gaste aan te steek met jou en jou liefie se opgewondenheid. So wat sê ‘n mens nou juis in hierdie uiters belangrike kaartjie? Wel, die basiese struktuur…

From laser cut invitations to full laser cut stationery including but not limited to laser cut bunting, laser cut menus, laser cut perspex table numbers - Secret Diary Designs offers it all! Wedding Paper, Wedding Cards, Diy Wedding, Wedding Reception, Wedding Ideas, Wedding Things, Bespoke Wedding Invitations, Wedding Stationary, Vintage Stationary

Ons nooi jou uit { Bewoording } - Trou Inspirasie

Die oomblik wat jy op ‘n troudatum besluit, verander dit in die belangrikste blokkie op die kalender. “Wat is vandag se datum? Wie gee om! Ek trou oor ses maande en twaalf-en-‘n-half dae!” Maar vir die name op jou gastelys is jou troudatum net nog ‘n dag in die jaar, wat beteken dat jou uitnodigings behoorlik sal moet jubel en juig om jou gaste aan te steek met jou en jou liefie se opgewondenheid. So wat sê ‘n mens nou juis in hierdie uiters belangrike kaartjie? Wel, die basiese struktuur…

 Die res van die kaartjie is lelik Forest Wedding, Dream Wedding, Wedding Things, Wedding Stuff, Wedding Ideas, Wedding Stationery, Wedding Invitations, Invites, Forest Fairy

Ons nooi jou uit { Bewoording } - Trou Inspirasie

Die oomblik wat jy op ‘n troudatum besluit, verander dit in die belangrikste blokkie op die kalender. “Wat is vandag se datum? Wie gee om! Ek trou oor ses maande en twaalf-en-‘n-half dae!” Maar vir die name op jou gastelys is jou troudatum net nog ‘n dag in die jaar, wat beteken dat jou uitnodigings behoorlik sal moet jubel en juig om jou gaste aan te steek met jou en jou liefie se opgewondenheid. So wat sê ‘n mens nou juis in hierdie uiters belangrike kaartjie? Wel, die basiese struktuur…

crystalprint2 Wedding Stationary, Wedding Invitations, Invites, Romantic Wedding Inspiration, 100 Layer Cake, Vintage Theme, Here Comes The Bride, Romantic Weddings, Wedding Photos

Ons nooi jou uit { Bewoording } - Trou Inspirasie

Die oomblik wat jy op ‘n troudatum besluit, verander dit in die belangrikste blokkie op die kalender. “Wat is vandag se datum? Wie gee om! Ek trou oor ses maande en twaalf-en-‘n-half dae!” Maar vir die name op jou gastelys is jou troudatum net nog ‘n dag in die jaar, wat beteken dat jou uitnodigings behoorlik sal moet jubel en juig om jou gaste aan te steek met jou en jou liefie se opgewondenheid. So wat sê ‘n mens nou juis in hierdie uiters belangrike kaartjie? Wel, die basiese struktuur…

eendbekkies04 Ice Breakers, Art Projects, Paper Crafts, Place Card Holders, Wedding Ideas, Wedding Fun, Garlands, Daughter, Decor Ideas

Eendbekkies { Oulike Ysbrekertjies } - Trou Inspirasie

Eendjiebekkies, kwakkertjies, vragievoeltjies, papierbekkies, noem maar op! Wat ookal jy dit op skool genoem het, hierdie papierkreatuurtjies kan nie anders as om goeie herhinneringe aan pouses, geheime briefies, huppelspeletjies en beste maatjies op te roep nie. So verbeel net hoe jou gaste se bekkies gaan klap oor hierdie papiertoestelletjie op jou troudag! Ja, jy het reg gelees – op jou troudag. Daar is ‘n hele paar oulike en oorspronklike maniere om dié ouskoolse papiervoëltjie deel te…

Creative Ceremony Programs Fortune Teller Wedding Programs – The Knot Unique Wedding Programs, Ceremony Programs, Wedding Stationary, Wedding Paper, Diy Wedding, Wedding Favors, Wedding Ideas, Wedding Stuff, Casual Wedding

Eendbekkies { Oulike Ysbrekertjies } - Trou Inspirasie

Eendjiebekkies, kwakkertjies, vragievoeltjies, papierbekkies, noem maar op! Wat ookal jy dit op skool genoem het, hierdie papierkreatuurtjies kan nie anders as om goeie herhinneringe aan pouses, geheime briefies, huppelspeletjies en beste maatjies op te roep nie. So verbeel net hoe jou gaste se bekkies gaan klap oor hierdie papiertoestelletjie op jou troudag! Ja, jy het reg gelees – op jou troudag. Daar is ‘n hele paar oulike en oorspronklike maniere om dié ouskoolse papiervoëltjie deel te…

Many wedding invite business can provide a selection of templates where you just have to complete the specific names, places and dates. However, many couples choose to make their own, to make the invitation less stiff and more personalized. Wedding 2015, Wedding Wishes, Diy Wedding, Wedding Events, Dream Wedding, Wedding Ideas, Weddings, Beach Wedding Invitations, Wedding Invitation Wording

Doen-dit-self Uitnodigings { Deel 1: Is dit vir my? } - Trou Inspirasie

So ‘n tydjie gelede vra ‘n bruid vir ‘n bietjie raad oor hoe om haar eie troukaartjies te maak. Reg so, kom ons spring aan die werk! Maar so word een artikel twee, twee word vier en voor ons ons kon kry het ons idees vir ‘n volledige doen-dit-self-reeks. Oor die volgende week of twee gaan ons jou stap-vir-stap lei deur die kaartjiemaak-proses – van jou eie koeverte maak tot idees vir “groen” kaartjies en tema-troues. Voor jy egter wegval met jou doen-dit-self-uitnodings, is dit belangrik dat…

Items similar to Do It Yourself D-I-Y Rustic Burlap and Vellum Lace Wedding Invitation in Envelope - Rustic Barn Wedding on Etsy Wedding Reception Invitations, Rustic Wedding Reception, Diy Invitations, Wedding Invitation Design, Invites, Invitation Ideas, Plan My Wedding, Diy Wedding, Wedding Ideas

Doen-dit-self Uitnodigings { Deel 3: Papier } - Trou Inspirasie

Of jy nou jou eie kaartjies maak en of jy dit in die hande van ‘n papier-“boffin” oorlaat, papier is een van die eerste elemente wat gekies moet word. Ongelukkig is dit nou nie so eenvoudig soos wit, blou of pienk nie en dis belangrik om nie net sommer te koop omdat mooi mooi is nie. Doen navorsing, praat met die dametjie agter die toonbank by die kunswinkel, koop ‘n velletjie of twee en gaan knip, plak en speel by die huis. Besluit waarvoor jy die papier wil gebruik en doen dan die nodige…

Delicate Dotted Wedding Invitation shown in Sapphire Blue, Aquamarine, Silver and White, Build-Your-Invite Collection - DEPOSIT Winter Wedding Invitations, Handmade Wedding Invitations, Wedding Invitation Suite, Wedding Stationary, Create Invitations, Custom Invitations, Invites, Floral Invitation, Invitation Set

Doen-dit-self Uitnodigings { Deel 3: Papier } - Trou Inspirasie

Of jy nou jou eie kaartjies maak en of jy dit in die hande van ‘n papier-“boffin” oorlaat, papier is een van die eerste elemente wat gekies moet word. Ongelukkig is dit nou nie so eenvoudig soos wit, blou of pienk nie en dis belangrik om nie net sommer te koop omdat mooi mooi is nie. Doen navorsing, praat met die dametjie agter die toonbank by die kunswinkel, koop ‘n velletjie of twee en gaan knip, plak en speel by die huis. Besluit waarvoor jy die papier wil gebruik en doen dan die nodige…

Life of a Vintage Lover: Homespun Wisconsin Inspiration - OMG, the state-shaped cut-out is too cute! Country Wedding Inspiration, Wedding Invitation Inspiration, Unique Wedding Invitations, Wedding Stationary, Invites, Invitation Ideas, Wedding Paper, Wedding Cards, Wedding Bells

Doen-dit-self Uitnodigings { Deel 4: Versierings } - Trou Inspirasie

Om die versierings vir jou uitnodigings te kies is nie net die lekkerste deel van kaartjies maak nie, dis ook by verre die intimiderendste trappie in die proses. Wenke: Voor jy dus net koop, speel rond, speel rond en speel nogmaals rond met verskillende versierings tot jy die regte kombinasie vind. Vat jou papier, kaarjieontwerp, en alle ander elemente wat jy reeds vir jou kaartjies gekies het, saam wanneer jy gaan versierings koop of soek. Sodra jy jou versierings gekies het, vermy daardie…

Cheap wedding invitations diy - Creative Image of Printable Wedding Invitation Kits – Cheap wedding invitations diy Elegant Wedding Invitations, Diy Wedding Invitation Kits, Make Your Own Wedding Invitations, Wedding Invitation Packages, Discount Wedding Invitations, Diy Invitations, Invitation Ideas, Invitation Templates, Invitations Online

Doen-dit-self Uitnodigings { Deel 1: Is dit vir my? } - Trou Inspirasie

So ‘n tydjie gelede vra ‘n bruid vir ‘n bietjie raad oor hoe om haar eie troukaartjies te maak. Reg so, kom ons spring aan die werk! Maar so word een artikel twee, twee word vier en voor ons ons kon kry het ons idees vir ‘n volledige doen-dit-self-reeks. Oor die volgende week of twee gaan ons jou stap-vir-stap lei deur die kaartjiemaak-proses – van jou eie koeverte maak tot idees vir “groen” kaartjies en tema-troues. Voor jy egter wegval met jou doen-dit-self-uitnodings, is dit belangrik dat…

DIY Hand Watercolored Save the Dates + Dankeschön-Karten - DIY Stationary Save The Date Stamp, Diy Save The Dates, Wedding Save The Dates, Save The Date Cards, Diy Wedding Stationery, Stationery Paper, Wedding Invitations, Invitations Online, Karten Diy

Doen-dit-self Uitnodigings { Deel 1: Is dit vir my? } - Trou Inspirasie

So ‘n tydjie gelede vra ‘n bruid vir ‘n bietjie raad oor hoe om haar eie troukaartjies te maak. Reg so, kom ons spring aan die werk! Maar so word een artikel twee, twee word vier en voor ons ons kon kry het ons idees vir ‘n volledige doen-dit-self-reeks. Oor die volgende week of twee gaan ons jou stap-vir-stap lei deur die kaartjiemaak-proses – van jou eie koeverte maak tot idees vir “groen” kaartjies en tema-troues. Voor jy egter wegval met jou doen-dit-self-uitnodings, is dit belangrik dat…

Being the invitation is being tied together with baker's twine I'm thinking two of these little notches on the backer paper would keep our string and knot in place. Definitely going to give it a try and I'll post the results. Wedding Card Quotes, Wedding Cards, Wedding Budget List, Letterpress Wedding Invitations, Invites, Invitation Ideas, Wedding Backdrop Design, Bridal Musings, Red Ribbon

Doen-dit-self Uitnodigings { Deel 4: Versierings } - Trou Inspirasie

Om die versierings vir jou uitnodigings te kies is nie net die lekkerste deel van kaartjies maak nie, dis ook by verre die intimiderendste trappie in die proses. Wenke: Voor jy dus net koop, speel rond, speel rond en speel nogmaals rond met verskillende versierings tot jy die regte kombinasie vind. Vat jou papier, kaarjieontwerp, en alle ander elemente wat jy reeds vir jou kaartjies gekies het, saam wanneer jy gaan versierings koop of soek. Sodra jy jou versierings gekies het, vermy daardie…

Once Wed features this adorable tutorial on how to make your own bridesmaid thank you cards by Amy Moss. I love the sweet handmade touch of these cards, Diy Cards Thank You, Bridesmaid Thank You Cards, Your Cards, Pretty Cards, Cute Cards, Diy Wedding Projects, Wedding Ideas, Wedding Blog, Wedding Stuff

Doen-dit-self Uitnodigings { Deel 1: Is dit vir my? } - Trou Inspirasie

So ‘n tydjie gelede vra ‘n bruid vir ‘n bietjie raad oor hoe om haar eie troukaartjies te maak. Reg so, kom ons spring aan die werk! Maar so word een artikel twee, twee word vier en voor ons ons kon kry het ons idees vir ‘n volledige doen-dit-self-reeks. Oor die volgende week of twee gaan ons jou stap-vir-stap lei deur die kaartjiemaak-proses – van jou eie koeverte maak tot idees vir “groen” kaartjies en tema-troues. Voor jy egter wegval met jou doen-dit-self-uitnodings, is dit belangrik dat…

Invitations: Envelope liners made from vintage wallpaper Vintage Walls, Vintage Paper, Vintage Prints, Vintage Style, Craft Tutorials, Diy Projects, Envelope Liners, Envelope Lettering, Party

Doen-dit-self Uitnodigings { Deel 2: Voor jy begin } - Trou Inspirasie

As die doen-dit-self gogga jou eers gebyt het, wil mens sommer dadelik wegspring en knip, plak, versier, skeur, verf en soos ‘n kunstige besetene die kaartjies maak. Maar dis belangrik dat jy nie die perd voor die wa in te span nie. ‘n Bietjie vooraf beplanning kan jou baie kopsere, trane en randjies in die lange duur spaar. Hier is ‘n paar wenke: Kies EERS jou koeverte. Verbeel jou jy sloof jou weke lank af om die perfekte kaartjie te maak en met die hand te versier, net om uit te vind…

Doen-dit-self Uitnodigings { Deel Papier } - Trou Inspirasie Heart Wedding Invitations, Wedding Invitation Inspiration, Handmade Wedding Invitations, Wedding Invitation Design, Wedding Inspiration, Wedding Ideas, Invitation Paper, Invitation Ideas, Belly Bands