Blomme vir Troues

Collection by Suid-Afrikaanse Troues

14 
Pins
 • 
102 
Followers
Suid-Afrikaanse Troues
Bouquets

Blossende Bloeisels { Seisoenale Blomme } - Trou Inspirasie

Elke bruid weet dat jy jou blomme kies om by jou tema te pas, nie waar nie? Maar wat mens egter nie altyd in gedagte hou nie, is dat Moeder Natuur ook ‘n baie duidelike sê het in watter fraai kleurspatsels jy mag gebruik. Blomme is alreeds nie juis die goedkoopste deel van die troue nie, en as jou gekose bloeisels boonop nie in seisoen is nie, kan jy maar weet dat hulle ‘n redelike krater in jou begroting gaan maak. Maar voor jy nagmerries kry oor ‘n peperduur of blommelose wintertroue, kyk…

Glass vase flowers

Dekadente Dekor { Prettig + Vars } - Trou Inspirasie

Die regte dekor kan 'n geleentheid maak of breek... Troukoors het die spyker egter op sy kop geslaan by hierdie troue. Oulike glasbotteltjies, linte en Wilson-toffees... hoef ons meer te sê?! Lees meer

Bouquets

Blossende Bloeisels { Seisoenale Blomme } - Trou Inspirasie

Elke bruid weet dat jy jou blomme kies om by jou tema te pas, nie waar nie? Maar wat mens egter nie altyd in gedagte hou nie, is dat Moeder Natuur ook ‘n baie duidelike sê het in watter fraai kleurspatsels jy mag gebruik. Blomme is alreeds nie juis die goedkoopste deel van die troue nie, en as jou gekose bloeisels boonop nie in seisoen is nie, kan jy maar weet dat hulle ‘n redelike krater in jou begroting gaan maak. Maar voor jy nagmerries kry oor ‘n peperduur of blommelose wintertroue, kyk…

Boutonniere and bouquet in pink

Rose, Ruikers en Rangskikkings { Kontrolelys } - Trou Inspirasie

Om te voorkom dat jy in 'n vaal blommelose saal instap, besluit vroegtydig op jou rangskikkings en reël dit sommer vroeg-vroeg met die bloemiste. Gebruik hierdie kontrolelys om te verseker dat julle op dieselfde bladsy is... Lees meer

Ceremony Flowers

denim-rokkies

Deftige Denim { Tema Inspirasie } - Trou Inspirasie

Jy dra jou gunsteling jeans met ‘n wit bloes, blinkertjie toppie en swart jas, na die fliek op ‘n Vrydagaand en na jou lyndansklasse, met boots, hakke en plat skoentjies en ‘n bonkige serp of halsnoer. So hoekom dan nie ook ‘n denim-troue nie? Moenie bekommerd wees nie – dit beteken nie jy hoef in jou gunsteling paar jeans by die paadjie af te pronk nie. Inteendeel… Die idee is nie om die hele onthaal toe te gooi onder denim nie, maar eerder spatsels van hierdie unieke materiaal te gebruik…

Sonneblomme

Goeie Môre my Sonskyn { Sonneblom Idees } - Trou Inspirasie

Daar is min bloeisels so treffend en wat die oog verlei soos ‘n sonneblom – selfs Van Gogh sou instemmend geknik het. Of jy nou die blomme in ‘n pot rangskik of slegs inspirasie put uit die kontrasterende kleure, met ‘n sonneblom in die omtrek kan jou troudag net in ‘n vrolike sonskyn dag ontaard – maak nie saak wat die weerkanaal sê nie! Sonneblom-vriendelike kleurskemas: Pers en geel – vrolik en kleurvol Koningsblou en geel – prettig en helder Pers, groen en geel – helder dog rustiek Geel…

blou-blomme

Ceremony decor