Pinterest
Hulpmiddels vir Suid-Afrikaanse onderwysers.

Hier is ‘n paar hulpmiddels wat jou kind sal leer met woordeskatuitbreiding. Dit sal hulle ook help om woorde te herken as hulle nog nie kan lees nie. Hier is woordeskatbladsye en ander hulpm…

Teacha! Die aanlynwinkel vir Suid-Afrikaanse onnies, deur Suid-Afrikaanse onnies. Teacha – die aanlyn-markplek – vir Suid-Afrikaanse onderwyserhulpmiddels het gedurende die laaste paar maande baie begin groei. Meer as 15 onnies verkoop nou al meer as 320 hulpmiddels en duisende … Continued

In less than two months, Teacha – the online marketplace for South African teacher resources – has shown immense growth.

Poetry Recital Assessment with Rubric using Adobe Voice

A poetry recital assignment that makes use of the app Adobe Voice for iPad.

Products Archive - Teacha!

Products Archive - Teacha!

Screen Shot 2015-04-12 at 11.10.46 AM

A summarised version of Barrett's Taxonomy for comprehension.

Begripstoets oor 'n artikel in Die Burger "Dagga as tiener maak jou dom as grootmens"  is 'n wenner in die klaskamer.  Dit oefen nie net leesvaardighede nie, maar gee ook 'n geleentheid om oor die onderwerp te gesels en feite op die tafel te plaas sonder om te preek.

Honeybee on Teacha!

Honeybee on Teacha!

Honeybee!

Honeybee!

Taal in Konteks oefening vir graad 6 / 7.  Dit sluit 'n memorandum in en tel uit 50 punte.  Dit kan ook gedeeltelik vir 'n eksamenvraestel gebruik word!

Hier is agt oefeninge met 'n kalender wat nie 'n jaartal het nie.  Die oefeninge kan dus jaar na jaar gebruik word.  Gebruik hierdie oefeninge om vaslegging te doen in die klas.  Dit kan selfs as huiswerk gegee word sodat mamma ook 'n bietjie kan help.  As mamma die oefeninge koop en tuis doen is dit fantasties!  Graad 2 leerders wat nog nie die kalender verstaan nie kan dit ook gebruik.

Eksamentyd!  'n Lekker vraestel om uit te werk voor die eksamen.  Die vraestel bestaan uit drie afdelings:  Begripstoets, Taalwerk en Letterkunde.  Die tema van die begripstoets is tieners en hul verslawing aan selfone.  Dit is 'n lekker aktuele onderwerp.  Die afdeling oor taalwerk bestaan uit 'n advertensie, spotprent en visuele teks.  In die afdeling wat handel oor letterkunde word 'n uittreksel uit "Suurlemoen" gebruik.

Honeybee is also on Teacha! Visit Clever Mind Series on teachingresources.co.za today!

More ideas