Onnies

Collection by Teacha!

7 
Pins
 • 
5.2k 
Followers
Teacha!
#Inspirasie vir #Onnies.  #afrikaans

#Inspirasie vir #Onnies. #afrikaans

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse… Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Preschool Learning, Preschool Activities, Teaching, Toddler Learning, Owl Classroom, Classroom Rules, Classroom Activities

Dae en Maande van die jaar

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.

Posts about Afrikaans written by Teaching Posters, Teaching Resources, Afrikaans Language, Letter Of The Week, School Posters, Child Development, Pre School, Kids Learning, Homeschool

Adjektiewe

Mondvol Afrikaans: Woordsoorte > Adjektiewe / Byvoeglike naamwoorde Let wel: Hierdie is slegs 'n lisensie om die digitale produk een keer af te laai en uit te druk vir jou gebruik (persoonlik of in jou klaskamer). Moet asseblief nie die digitale aflaaisel deel met ander wat nie 'n lisensie het nie.

Teaching Resources for South African Teachers Coupon Codes, Teaching Resources, Coding, Teacher, Om, Words, Afrikaans, Professor, Afrikaans Language

Advertensies (PowerPoint) - Teacha!

Die beginsels van goeie dvertensies word opgesom en kleurvol aangebied in 'n PowerPoint aanbieding. Oorspronklike advertensies word gebruik. Verskeie advertensies uit die media word ook gebruik. Die aanbieding sluit af met riglyne om 'n advertensie te maak asook 'n matriks om 'n advertensie te assesseer. Geniet hom! Die aanbieding kan vir HT en EAT gebruik word.

Benefits of Assessing Learning Styles of Your Students and Intervening Early Assessing Learning Styles of Your Students and Early Intervention.Assessing Learning Styles of Your Students and Early Intervention. Teaching Strategies, Teaching Resources, Learning Styles Activities, Teaching Biology, Stem Activities, Formation Continue, Teaching Style, Differentiated Instruction, Early Intervention

The Benefits of Assessing Learning Styles of Your Students and Intervening Early

This article discusses the benefits of assessing the learning styles of students early on and using them reduce the number of special education referrals.

Ever since the Energy Star classification rating has been put into practical use, color laser printers have ceased to be power gluttons. Before a laser printer can be energy star qualified, power consumption must adhere within the range specified.

Onnies Online - Idees. Hulpbronne. Inspirasie.

Onnies Online is 'n bymekaarkomplek vir Suid-Afrikaanse onnies. Kry gratis hulpbronne, inspirasie en idees!