Onnies Online Hulpmiddels

Collection by Teacha!

23 
Pins
 • 
4.73k 
Followers
Teacha!
Leer my van spelreëls – Teacha! Afrikaans Language, Kids Education, Teacher Resources, Spelling, Parenting, Teaching, Teacher Stuff, Book Covers, Homeschooling

Een van ons vier plakkate om af te laai en uit te druk vir jou klaskamermuur!

My opstel: Hoe kan ek verbeter? Teaching Kids, Teaching Resources, Afrikaans Language, Classroom Rules, Manners, Hoe, Words, Grade 3, Teacher Stuff

Hierdie plakkaat sal Engelse leerders help om die woordorde reël, STOMPI, toe te pas.

 Daar is 10 vrae en & memorandum. Afrikaans Language, Zayn One Direction, Teaching Resources, Teacher, Math Equations, Education, Hoe, Classroom Ideas, Image Search

Toets jou leerders se kennis met hierdie werkkaart oor indirekte rede. Daar is 10 vrae en 'n memorandum.

10 Vrae en 'n memorandum om verlede tyd te toets. Dit kan ook in die laerskool gebruik word. Hierdie is gemik op Seniorfase Afrikaans EAT. Afrikaans Language, Kids Education, Hoe, Image Search, Projects, Blue Prints, Afrikaans, Tile Projects

10 Vrae en 'n memorandum om verlede tyd te toets. Dit kan ook in die laerskool gebruik word. Hierdie is gemik op Seniorfase Afrikaans EAT.

Taal in Konteks oefening vir graad 6 / 7.  Dit sluit 'n memorandum in en tel uit 50 punte.  Dit kan ook gedeeltelik vir 'n eksamenvraestel gebruik word! Teaching Aids, Teaching Resources, Video Game Rental, Printable Math Worksheets, Afrikaans, My Teacher, Grade 1, Spelling, Classroom

Taal in Konteks oefening vir graad 6 / 7. Dit sluit 'n memorandum in en tel uit 50 punte. Dit kan ook gedeeltelik vir 'n eksamenvraestel gebruik word!

Hierdie PowerPoint is gemaak vir Sosiale Wetenskappe in graad Dit verduidelik graangewasse en gee oulike voorbeelde. Dit dui ook aan waar in Suid-Afrika dit verbou word. Afrikaans, Words, Movie Posters, Movies, Internet, Films, Film Poster, Popcorn Posters, Cinema

Hierdie PowerPoint is gemaak vir Sosiale Wetenskappe in graad 4. Dit verduidelik graangewasse en gee oulike voorbeelde. Dit dui ook aan waar in Suid-Afrika dit verbou word.

Hierdie oulike PowerPoint verduidelik die verskil tussen sagte-, sitrus- en subtropiese vrugte. Dit kan gebruik word vir die derde kwartaal in Sosiale Wetenskappe (volgens die KABV) om verskillende boerderye te verduidelik. Daar is ook 'n kort deel oor suikerrietplantasies ingesluit. Afrikaans, Internet, Afrikaans Language

Hierdie oulike PowerPoint verduidelik die verskil tussen sagte-, sitrus- en subtropiese vrugte. Dit kan gebruik word vir die derde kwartaal in Sosiale Wetenskappe (volgens die KABV) om verskillende boerderye te verduidelik. Daar is ook 'n kort deel oor suikerrietplantasies ingesluit.

Teaching Resources for South African Teachers Afrikaans Language, Homework, Spelling, Teaching Resources, Classroom, Teacher, Words, School, Compliments

Hierdie lydende vorm werkkaart werk lekker vir graad sewes. Dit bevat Teenwoordige, Verlede en Toekomende Tyd, maar is op 'n baie maklike vlak waar leerders nog nie nodig het om sin te maak van WYSE / TYD / PLEK nie. Hierdie is 'n lekker remediërende oefening of werkkaart wat by die huis voltooi kan word.

Printable Flashcards & Posters for a Transportation Theme. Colourful and engaging! Soon to be in Afrikaans too. Printable Flashcards, Printables, Transportation Theme, Afrikaans, Posters, Color, Colour, Print Templates, Poster

A4 Printable Flashcards / Posters for a Transportation Theme. Colourful and engaging! Soon to be in Afrikaans too.

 Daar is 14 bladsye in totaal! A4, Cinema, Movies, Cinema Movie Theater, Movie Theater

Laai hierdie oulike plakkate oor vervoermiddels af en druk dit op A4 bladsye uit. Daar is 14 bladsye in totaal!

Hierdie plakkate sal leerders help om meer gemaklik in jou klas met jou te kommunikeer. Daar is 24 voorbeelde van gesprekke in & PDF formaat. A4, Movie Posters, Film Poster, Popcorn Posters, Film Posters, Billboard

Hierdie A4 plakkate sal leerders help om meer gemaklik in jou klas met jou te kommunikeer. Daar is 24 voorbeelde van gesprekke in 'n PDF formaat.

Landsvlae en name in Afrikaans! Afrikaans, Teaching Resources, Flags, Names, Education, Math, Learning, Fun, Geography

Ek het hierdie plakkate vir my klaskamer gemaak omdat ek 'n klas met 'n Geografie-onderwyser deel. Ek wou soveel as moontlik Afrikaans op die mure hê en het op die landsvlae besluit! Hier is 101 vlae met die naam van elke land. Dis A4-grootte. Druk dit uit in kleur (of net 'n paar, jy kan kies!).

Pinterest