Grondslagfase

Hulpmiddels vir die grondslagfase-klaskamer!
17 Pins274 Followers
‘n Enorme Klanke Mengelmoeskardoes

R het vir my gevra om idees vir dubbelklanke te plaas. Ek het so ‘n tydjie gelede iets oor die vaslegging van klanke geskryf en gaan daarom slegs ‘n paar ekstra idees gee. Maak groepe p…

Dubbel-, Twee- en Drieklanke

Dubbel-, Twee- en Drieklanke

Afrikaans Woordeskat Graad 3 Afrikaans GRATIS!

Hierdie is 'n PowerPoint les. Hierdie les is gesluit maar jy kan dit oopmaak in "Read Only" . Kontak ons gerus indien die wagwoord (password) verlang word om veranderinge vir u eie gebruik aan te bring.

Sigwoorde vir Graad 1's!

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad kwartaal Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde.

Hierdie is die klanke afdeling van My Afrikaanse Avontuur. Dit stel jou seun voor aan die konsepte van oop en toe klanke, d.w.s, klinkers en medeklinkers.

Hierdie is die klanke afdeling van My Afrikaanse Avontuur. Dit stel jou seun voor aan die konsepte van oop en toe klanke, d.s, klinkers en medeklinkers.

A4-bladsye / A4 Pages 10c, 20c, 50c, R1, R2, R5, R10, R20, R50, R100, R200 Druk, kleur in en bestudeer / Print, colour, investigate

A4-bladsye / A4 Pages 10c, 20c, 50c, R1, R2, R5, R10, R20, R50, R100, R200 Druk, kleur in en bestudeer / Print, colour, investigate

Vowel Blends

A maze and blend specific sentences per vowel blend

Verstel jou drukker om op A5-formaat te druk en siedaar.

Verstel jou drukker om op A5-formaat te druk en siedaar.

‘n Prentjie alfabet om jou kind voor te stel aan die alfabet. Daar is ook ‘n alfabet gediggie. Deel van My Afrikaanse Avontuur taalprogram.

‘n Prentjie alfabet om jou kind voor te stel aan die alfabet. Daar is ook ‘n alfabet gediggie. Deel van My Afrikaanse Avontuur taalprogram.

60+ bladsye Getalgebied 1 - 500

meer as, minder as [Graad 1 -

Getalle: Robotkaarte 0 - 9 Syferkaarte 1 - 10 met Dienesblokkies Syferkaarte 1 - 10 met vrugte 30+ Bladsye

Getalle, Syfers [Graad R -

46 verskillende woordlyste volgens rymwoorde/woordfamilies in twee verskillende lettertipes.  90 Bladsye+

46 verskillende woordlyste volgens rymwoorde/woordfamilies in twee verskillende lettertipes. 90 Bladsye+

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad 1, kwartaal 1-4. Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde. Huiswerkkaarte is ingesluit. Ideaal vir aanvangslesers, sukkelende lesers asook daardie vroeë klaarmakers!

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad kwartaal Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde.

Nog sigwoorde vir graad 1's!

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad kwartaal Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde.

Phonics: Sentences and Word lists

pages Sentences and mini stories for each single sound: A sentence page, as well as a worksheet, per letter of the alphabet. A mini dictionary included.

Pinterest
Search