When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Afrikaanse Hulpmiddels

Collection by Teacha!

8 
Pins
 • 
5.63k 
Followers
Teacha!
Opsommende verduidelikings van voorbeelde oor enkelvoudige, saamgestelde rente, huurkoop en inflasie. Map, Location Map, Maps

Wiskunde Graad 10: Finansies en Groei Kwartaal 3 - Teacha!

Opsommende verduidelikings van voorbeelde oor enkelvoudige, saamgestelde rente, huurkoop en inflasie.

Graad 7 – 85 Idiome en Uitdrukkings Afrikaans soos per die Platinum handboek vir Kwartale 22 Powerpoint skyfies met prettige illustrasies 3 Bladsy PDF uitdrukstuk vir studie School Hacks, School Projects, School Tips, Education Quotes, Kids Education, Math For Kids, Activities For Kids, Afrikaans Language, Afrikaanse Quotes

85 Idiome en Uitdrukkings Afrikaans Gr. 7 Powerpoint en PDF - Teacha!

Tuisstudie is 'n tydelike oplossing vir kinders in hierdie moeilike tyd. Hierdie produk is ideaal vir tuisstudie met behulp van 'n ouer. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. 'n Gestruktureerde tyd elke dag vir studie sal ook u kinders help om besig en positief te bly. Ek het 'n 15% afslag op al […]

Graad 8 Ontvangste en Betalings aktiwiteit Afrikaans, Home Decor, Decoration Home, Room Decor, Home Interior Design, Home Decoration, Interior Design

Graad 8 Ontvangste en Betalings aktiwiteit - Teacha!

Graad 8 Ontvangste en Betalings aktiwiteit

GRATIS Klastoekennings – Teacha! Afrikaans, Words, Horse

GRATIS Klastoekennings - Teacha!

Hierdie toekennings kan gebruik word om jou leerders te motiveer en erkenning te gee vir die leerders wat hul beste gee. Jy kan dit elke week of kwartaal uitdeel, of sommer wanneer jy voel iemand het bo die normale presteer. Voeg hulle name by in die PowerPoint-weergawe of skryf dit sommer in om tyd te […]

Hier volg ‘n paar hulpmiddels wat gemaak is deur onderwysers, vir ander onderwysers. Die hulpmiddels is alles op TEACHA! te koop in die onderwysers se eie winkels. Qoutes, Letters, Quotations, Quotes, Letter, Lettering, Quote, Shut Up Quotes, Calligraphy

Hulpmiddels vir VOO-Afrikaansonderwysers

Hier volg 'n paar hulpmiddels wat gemaak is deur onderwysers, vir ander onderwysers. Die hulpmiddels is alles op TEACHA! te koop in die onderwysers se eie winkels. Hierdie uitstekende hulpmiddels sal definitief Afrikaansonderwysers help om tyd te bespaar. Gaan kyk! Opsommings: Inleiding (CAPS) deur Letters in stories Die voorlegging neem die klas saam deur die ontwikkeling van…

 Hier is sommer ‘n paar plekke en ‘n paar fonts! Cami Primary Font (soos onder) – klik om a… Homeschool, Fonts, Cami, Designer Fonts, Types Of Font Styles, Script Fonts, Homeschooling, Wedding Fonts, Letters

Waar om die Graad 1 font te kry (en ander Grondslagfase fonts)

Ons kry gereeld navrae oor waar om die Graad 1 font en ander Grondslagfase fonts te kry. Hier is sommer ‘n paar plekke en ‘n paar fonts! Cami Primary Font (soos onder) – klik om a…

Hier volg ‘n paar hulpmiddels wat gemaak is deur onderwysers, vir ander onderwysers. Die hulpmiddels is alles op TEACHA! te koop in die onderwysers se eie winkels. Qoutes, Letters, Quotations, Quotes, Letter, Lettering, Quote, Shut Up Quotes, Calligraphy

Hulpmiddels vir VOO-Afrikaansonderwysers

Hier volg ‘n paar hulpmiddels wat gemaak is deur onderwysers, vir ander onderwysers. Die hulpmiddels is alles op TEACHA! te koop in die onderwysers se eie winkels. Hierdie uitstekende hulpmid…

 Hier is sommer ‘n paar plekke en ‘n paar fonts! Cami Primary Font (soos onder) – klik om a… Homeschool, Fonts, Cami, Designer Fonts, Types Of Font Styles, Script Fonts, Homeschooling, Wedding Fonts, Letters

Waar om die Graad 1 font te kry (en ander Grondslagfase fonts)

Ons kry gereeld navrae oor waar om die Graad 1 font en ander Grondslagfase fonts te kry. Hier is sommer 'n paar plekke en 'n paar fonts! Cami Primary Font (soos onder) - klik om af te laai op Cami se webtuiste Hierdie een is Cami Bold (soos onder) - Klik hier om dit af…