Afrikaanse Hulpmiddels Blog

Collection by Teacha!

16 
Pins
 • 
5.2k 
Followers
Teacha!
Wanneer ‘n mens op soek is na Grondslagfase-hulpmiddels is Juffer definitief die beste plek om te gaan soek. Juffer het nou al haar blog vir jare lank en het definitief ‘n skatkis van h… Afrikaans, Om

Juffer Juffrou se uitstekende blog

Wanneer ‘n mens op soek is na Grondslagfase-hulpmiddels is Juffer definitief die beste plek om te gaan soek. Juffer het nou al haar blog vir jare lank en het definitief ‘n skatkis van h…

Hierdie blog is ook deur ‘n onderwyser gemaak en het baie gratis hulpmiddels. Daar is ook oulike idees vir laerskoolonderwysers om hul klasse meer interessant aan te bied. Die webtuiste word … Video Link, Afrikaans, Social Science, Preschool, Classroom, Screen Shot, Words, Blog, Kids

Meneer Vermeulen het baie idees!

Hierdie blog is ook deur ‘n onderwyser gemaak en het baie gratis hulpmiddels. Daar is ook oulike idees vir laerskoolonderwysers om hul klasse meer interessant aan te bied. Die webtuiste word …

 Ons wil graag ‘n balans in ons lewens hê, maar skool vra meer as net ‘n paar ure van 8 tot Wanneer jou dae bietjie vol raa… Afrikaans, Hoe, Spelling

Toetse en Eksamens in Afrikaans

Ons almal weet hoe dit voel wanneer alles net te veel raak. Ons wil graag ‘n balans in ons lewens hê, maar skool vra meer as net ‘n paar ure van 8 tot 3! Wanneer jou dae bietjie vol raa…

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks digitale plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers.

Die Mooiste Plakkate vir die Afrikaansklas

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks digitale plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligtin…

Kyk, as daar een ding is wat ‘n mens omtrent GLAD NIE op die internet kry nie, is dit Afrikaanse PowerPoint lesse volgens die KABV. Wel, hier is darem ‘n oulike opsie. H&R Productio…

Afrikaanse PowerPoints en Werkvelle

Kyk, as daar een ding is wat ‘n mens omtrent GLAD NIE op die internet kry nie, is dit Afrikaanse PowerPoint lesse volgens die KABV. Wel, hier is darem ‘n oulike opsie. H&R Productio…

 TannieMia se produkte is veral gefokus op Wiskunde, Admin-hulp en versiering. Van die beste p… Internet, Blog, Van, Blogging, Vans

Uitstekende Wiskunde-hulpbronne

Onderwysers (en selfs ouers) kan nou sommer baie verskillende Wiskunde-hulpmiddels op die internet kry. TannieMia se produkte is veral gefokus op Wiskunde, Admin-hulp en versiering. Van die beste p…

Onnies in die grondslagfase het soveel voorbereiding om te doen vir hulle lesse. Wiskunde Woordsomme (maal en deel, plus en minus) Nintendo Wii, Logos, School, Om, Logo, A Logo, Schools

Grondslagfase-hulpmiddels!

Onnies in die grondslagfase het soveel voorbereiding om te doen vir hulle lesse. Hierdie paar hulpmiddels sal help om sommer baie tyd te bespaar. Wiskunde Woordsomme (maal en deel, plus en minus) 5…

Hierdie oulike hulpmiddels sal jou baie tyd bespaar in jou grondslagfase-klaskamer! Teacher Resources, Usb Flash Drive, Classroom, Words, Blog, Montessori, Blogging, Usb Drive, Horses

Hulpmiddels vir die kleintjies in graad RR en R

Hierdie oulike hulpmiddels sal jou baie tyd bespaar in jou grondslagfase-klaskamer! Dit kan ook lekker werk vir skoolgereedheidsoefeninge wat deur ouers met hulle kinders gedoen kan word. Kyk gerus…

As daar nou een ding is wat vir ewig vat om te maak, is dit flitskaarte. Hier is ‘n paar oulike digitale hulpmiddels wat jou kan help om jou voorbereiding ‘n bietjie minder te maak. Monday Tuesday, Afrikaans, Om, Kids Rugs, Nursery Rugs

Flitskaarte vir Afrika!

As daar nou een ding is wat vir ewig vat om te maak, is dit flitskaarte. Hier is ‘n paar oulike digitale hulpmiddels wat jou kan help om jou voorbereiding ‘n bietjie minder te maak. Hie…

Of dit nou vir oefen is, of om gedeeltes te gebruik vir jou eie vraestelle; hier is ‘n paar vraestelle wat jy sommer vinnig kan aflaai! Afrikaans Language, Kids Learning, Spelling, Homeschool, English, Education, Blog, Afrikaans, Blogging

Vraestelle!

Of dit nou vir oefen is, of om gedeeltes te gebruik vir jou eie vraestelle; hier is ‘n paar vraestelle wat jy sommer vinnig kan aflaai! Dis alles op die webtuiste Teacha!, wat hulpmiddels bev…

Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar is gewoonlik verskeie dae om tydens die skooljaar te vier. Loer gerus na die 2017 Kalenderpakket vir ‘n rekenaar én ‘n drukbare weergawe om te volg.

Wees gereed vir 2017 met My Klaskamer – Juffer se winkel

Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar is gewoonlik verskeie dae om tydens die skooljaar te vier. Loer gerus na die 2017 Kalenderpakket vir ‘n rekenaar én ‘n drukbare weergawe om te volg. Hi…

Gedurende die eerste kwartaal is daar altyd Graad 1 leerders van sommer vroeg-vroeg al vasval met lees. Afrikaans, Child Development, Worksheets, Foundation, Education, Frame, Van, Blog, Therapy

Taal-gebaseerde aktiwiteite vir Grondslagfase onderwysers en taalterapeute

Gedurende die eerste kwartaal is daar altyd Graad 1 leerders van sommer vroeg-vroeg al vasval met lees. Gaan laai gerus hierdie GRATIS program vir FONOLOGIESE BEWUSTHEID af. Vir spesifieke vaardig…

The sense of wonder is a powerful learning tool that fuels creativity and innovation. Find out how to engage it in teaching to maximize student learning. Learning Tools, Student Learning, Kids Learning, Reading Intervention, Reading Skills, Chore Jar, Reading Difficulties, Working Memory, Emotional Regulation

Toerisme, Gasvryheidstudies EN Grondslagfase-hulpmiddels!

Aandag onnies! Is jy moeg gesukkel? Almal weet dat om ‘n onderwyser te wees HARDE werk verg. Lesbeplanning, die opstel van werkkaarte, aktiwiteite, vraestelle, memorandums, ens. neem die meeste van…

3 Easy Valentine's Day Crafts for Kids As You Like, Just In Case, My Love, Diy And Crafts, Crafts For Kids, Arts And Crafts, Valentine Day Crafts, Christmas Crafts, Valentine Ideas

Graad 4 Hulpmiddels soos Werkkaarte, PowerPoints en Toetse!

Graad 4 is ‘n moeilike jaar vir die kleintjies. Dis ook wanneer hulle vir die eerste keer eksamen skryf. Mamma en Pappa gaan ook natuurlik bietjie mal en is altyd op soek na ekstra hulp vir h…

Ek kan – Gratis opvoedkundige video’s Afrikaans, Education, Words, Videos, Youtube, Blog, Fictional Characters, Van, Blogging

Ek kan – Gratis opvoedkundige video’s

Wat ‘n fantastiese inisiatief van Magda Ehlers! Hierdie video’s is gratis beskikbaar op YouTube en kan in jou klas gebruik word of deur ouers by die huis. Uitstekend! Ek kan fokus tot d…

Gladdebek se leuse is ‘Want praat is lekker’. Taalvaardighede is die hoofbestanddeel van ‘n suksesvolle skoolloopbaan. Gladdebek se hooffokus is die Huistaal- en Eerste Addisionel…

Gladdebek – Hulpmiddels vir taalonnies

Gladdebek se leuse is ‘Want praat is lekker’. Taalvaardighede is die hoofbestanddeel van ‘n suksesvolle skoolloopbaan. Gladdebek se hooffokus is die Huistaal- en Eerste Addisionel…